Hy het oënskynlik langs die pad stilgehou en op sy selfoon gepraat, toe die aanvaller toegeslaan het.
Familielid vas ná mesaanval in Centurion
’n Familielid is ure ná die voorval in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
Kersete by Monument op nippertjie geskuif
Van dié gaste se deposito’s kan moontlik in gedrang wees.
Egpaar op kleinhoewe oorval
Die egpaar het eers ure later by plaaswerkers op ʼn aangrensende kleinhoewe om hulp gaan aanklop.
Leerder sterf “pas na sy matriek voltooi het”
“Ons dink verál aan haar broer Aiden wat vanjaar matriek skryf.”
Vereniging eis ondersoek na OB-kantoor oor ‘wanbestuur’
Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd dat senior beamptes by staatsdepartemente bedank sonder om ooit vir hul optrede verantwoording te doen.
Ondersoek ná SA Hercules aanloopbaan verlaat
ʼn Raad van ondersoek sal nou aangestel word.
Effense verligting, maar beurtkrag geld Vrydag steeds
OPSOM: Eskom sê verskeie van sy opwekkingseenhede kon intussen aanlyn gebring word.
Kliniek loop deur onder boosdoeners
Byna 5 000 mense is afhanklik van die kliniek vir anti-retrovirale middels.
Kaapse stasiebevelvoerder van seksuele teistering verkla
“Die polisie beskou die bewerings in ʼn ernstige lig.”
Dwing premiers om te reageer oor droogte, maan DA
John Steenhuisen, leier van die Demokratiese Alliansie, het Donderdag pres. Cyril Ramaphosa versoek om premiers te dwing om te reageer op die land se droogtekrisis om ʼn “katastrofe” te voorkom.
Beloning vir inligting oor Nuwejaarskietery
Die polisie in Gauteng doen ʼn beroep op die publiek om na vore te kom met inligting oor twee skietvoorvalle in die vroeë oggendure op Nuwejaarsdag by ʼn restaurant in Melville en by die Mary Fitzgerald-plein in Johannesburg.
Nege in hof oor onwettige mynbedrywighede
Nege persone, wat Woensdag in hegtenis geneem is in verband met onwettige mynbedrywighede by Atok naby Lebowakgomo in Limpopo, het vandag in die Sekhukhune-landdroshof verskyn.
SA Hercules verlaat aanloopbaan in DRK
ʼn C-130BZ (Hercules) van die Suid-Afrikaanse Lugmag het Donderdag die aanloopbaan in die Demokratiese Republiek van die Kongo verlaat net ná landing.
Ramaphosa-kantoor oor hernieude beurtkrag
Pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Khusela Diko, het Donderdag aan Maroela Media gesê Ramaphosa het sy uitspraak in Desember, dat daar nie weer beurtkrag sal wees tot 13 Januarie nie, gegrond op inligting wat aan hom verskaf is uit Eskom se eie noodherstelplan.
DA klou vas in Tshwane
Die DA en sy koalisievennote, onder wie die VF Plus, klou tans net-net aan die mag in die Tshwane-metro in Pretoria, maar dit lyk na ʼn kwessie van tyd voor hulle dit verloor.
2 in besit van anti-retrovirale middels betrap
Die bokse en sakke was versteek onder ʼn kombers in die motor se kattebak.
Al hoe minder leerders neem sleutelvakke
Hoërskoolleerders wat toenemend wegskram van sleutelvakke soos wiskunde en wetenskap, voorspel slegte nuus vir die ekonomie.
Agt in hof ná polisie rooftog fnuik
Die polisie het die verdagtes op pad na ʼn roof agternagesit.
Oproer ná moord op polisielid
Die polisie het inwoners tot kalmte gemaan nadat ʼn verdagte Donderdag in hegtenis geneem is.