“Dit het met tye gevoel of ek ʼn berg moes uitklim om die wedstryd te wen. Dit was moeilik. Dit was ʼn uitdaging om topgehalte spel vir die hele kragmeting op te dis en ek moes omtrent uithaal en wys.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tennis"
De Minaur knip Nadal-terugkeer kort
“Gelukkig kon ek ʼn kans kry om hier op die baan te groet – iets wat baie vir my beteken.”
Nadal se seëvierende terugkeer
Vir net meer as ʼn uur was Rafael Nadal weer die kleibaankoning. En die tenniswêreld het saam met Barcelona feesgevier.
‘Ek gaan op die baan wees’ – Rafa
Rafael Nadal het laas op 4 Januarie ʼn mededingende tenniswedstryd gespeel toe hy teen Jason Kubler in Brisbane verloor het. Hy behoort egter vandag in die Barcelona-ope te speel.
Tsitsipas: Griekse tennisprins van Monaco
“Dit was ʼn moeilike pad om tot hier te kom en dit voel ongelooflik om weer ʼn toernooi te wen. Die derde oorwinning is selfs meer spesiaal as die eerste twee en ek is baie tevrede.”
Rafa wil in Barcelona afslaan
Rafael Nadal was saam met Andrey Rublev op die oefenbaan in Barcelona en volgens omstanders het hy nie met sy beweeglikheid gesukkel nie.
Novak sê senuwees knaag steeds
Novak Djokovic mag dalk later vandag in sy 77ste halfeindstryd van ʼn ATP-meesterstoernooi speel, maar hy erken dat hy steeds op sy senuwees voor ʼn groot wedstryd is.
Sterbelaaide kwarteindstryde wag in Monte Carlo
Van Stefanos Tsitsipas en Holger Rune tot Novak Djokovic en Jannik Sinner sal in vandag se kwarteindstryde afslaan.
Sinner dis luukse spel in Monaco op
Die jong Italiaanse tennissensasie jag sy vierde titel van die jaar by die Monte Carlo-meesterstoernooi.
Djokovic trap nie klei teen Rus
“Ek is baie tevrede,” het Novak Djokovic gesê nadat hy sy openingskragmeting van die Monte Carlo-meesterstoernooi in net meer as ʼn uur beklink het.
Sinner weer aan trofeewenkant
Met sy Miami-opesukses het Jannik Sinner vir die derde keer in 2024 die toernooisilwerware omhoog gehou.
Novak onseker oor afrigterspad
“Sedert ʼn jong ouderdom was daar nog altyd afrigters in my hoek en ek probeer tans uitpluis wat vir my werk of nie.”
Grigor se droomlopie duur voort
“Ek het heeltyd in myself geglo en my beste gegee. Hierdie jongste vertonings is bloot die kersie op die koek,” het Grigor Dimitrov gesê nadat hy vir die eindstryd van die Miami-ope gekwalifiseer het.
Dis deesdae rof teen Dimitrov
Grigor Dimitrov het sy tweede wedstryd op ʼn streep teen Carlos Alcaraz gewen toe hy die Spaanse tenniskroonprins in die kwarteindstryd van die Miami-ope uitgeskakel het.
Nóg halfeindstryd-aksie wag op Sinner
“Ek het vandag goeie tennis gespeel, veral in die belangrike oomblikke van die wedstryd. Ek is baie bly om weer in ʼn Miami-halfeindstryd te wees.”
Carlos nog op koers om in Roger-spore te volg
Carlos Alcaraz is nog net drie oorwinnings in Miami weg om een van Roger Federer se prestasies te ewenaar.
Rus boender Swiatek uit Miami-ope
“Dit is altyd lekker om Iga te klop. Ek weet nie of dit as ʼn verrassing beskou kan word nie, maar ek het nou baie hard op die baan gewerk.”
Medvedev rol verby Norrie
Verdedigende kampioen Daniil Medvedev het in Miami met Cameron Norrie, ʼn Britse speler wat in Johannesburg gebore is, klaargespeel.
Alcaraz wen Spaanse tweestryd op drafstap
Een van Carlos Alcaraz se wennervoorhandhoue teen Roberto Carballes Baena is teen ʼn spoed vinniger as 170 km/h gemeet.
Driemalige kampioen Victoria op Miami-wenpad
Victoria Azarenka, wat in 2009, 2011 en 2016 die silwerware omhoog gehou het, het die VSA se Peyton Stearns in drie stelle geklop om na die volgende ronde van die Miami-ope deur te dring.