Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder het Sondag sesde geëindig in die San Marino Grand Prix se Moto2-ren wat by die Misano World Circuit Marco Simoncelli beslis is.
Lees meerAlles vir Sondag 15 September 2019
Hewige reën kelder Proteas in Indië
Die Proteas is veronderstel om nog twee wedstryde te speel.
Redakteurs wil weer met EFF vergader
Sanef het Malema en ander EFF-leiers wat betrek word, gevra om die bewerings as onwaar te bewys, of om die gepaste kanale, soos die kantoor van die ombudsman of die persraad, te nader as hulle te na gekom voel deur enige van die beriggewing.
Bob Hewitt bly agter tralies; minister beveel hersiening van parool
Die minister het Sondag in ʼn verklaring gesê hy het met kommer kennis geneem van die gebrek aan deelname deur slagoffers in die parool-oorwegingsproses.
Kom swem dié vakansie, nooi Kaapstad
“Ons swembaddens is gewilde plekke om te gaan ontspan en waar mense saamkuier, maar dit het ook die teiken van vandale en misdadigers geword.”
11-jarige steeds vermis wat by riviermond in water verdwyn
Die soektog is Sondagoggend voortgesit, dié keer ook met die hulp van die polisie se honde-eenheid en lugvleuel.
Taxibestuurder vas wat teen dieretuinmuur bots
Die voorval het gebeur terwyl sommige paaie afgesper was vir ʼn padwedloop in die gebied.
Gautengse regering het ‘geen benul’ watter bates hy besit
Die DA het gesê dit is kommerwekkend dat die departement wat verantwoordelik is vir die voogskap van vaste bates ter waarde van R43 miljard nie ʼn volledige en akkurate lys daarvan het nie, asook nie die mensekapitaal om dit deurlopend te evalueer nie.
Kommissie moet taxigeweld in Gauteng ondersoek
Die taxibedryf vervoer meer as 75% van alle pendelaars gedurende spitstyd en is dus die gewildste manier van vervoer vir pendelaars in die provinsie.
Ramaphosa stuur spesiale gesante om in Afrika te gaan mooipraat
Die spesiale gesante het ʼn boodskap van Ramaphosa oor die voorvalle van geweld wat in sommige dele van Suid-Afrika uitgebreek het.
‘Krisis in sakevertroue kan voortduur’, waarsku Sakeliga
Sakeliga glo die regering moet uiteindelik ʼn veel kleiner rol in die ekonomie speel en entrepreneurs, beleggers en ander sakelui die vryheid gun om gesonde handelsaktiwiteit na te streef met so min beperking, staatsinmenging en rompslomp moontlik.
Ruk jou huis reg vir Lente met Plush
As jy die regte produkte gebruik om jou huis mee skoon te maak, sal jy elke keer wonderlike resultate sien.
Withuis sê Osama bin Laden se seun beslís dood
Hamza se dood kan beduidende gevolge vir Al-Kaïda inhou. Hy het eenheid bewerkstellig, was charismaties en het boonop uit terreur-bloubloed gekom.
Wêreldbeker-toernooi: Skop tog net af!
Dis hoog tyd dat die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan begin.
Misdaadsyfers ‘onderskat SA se intelligensie’
“Vir ons beteken dit niks, want ons weet veral die syfers oor geslagsgebaseerde geweld en seksuele oortredings is nie naastenby akkuraat nie.”
Solidariteit vra hof om regering te dwing om regstelwet te wysig
Dit kan die einde van regstellende aksie, soos dit tans daar uitsien, beteken.
Wenners van gesogte kykNET-Rapport-boekpryse bekend
Scholtz het gesê om uiteindelik die wenners te kies was geensins maklik nie en om te wen ook geen gelukskoot nie.
Denly se sprokiesverhaal in reeks om die As
Wanneer geluk die dag aan jou kant is, moet jy op daardie golf ry.
Tien vrae oor die wêreldpolitiek
Hier is tien knellende vrae wat tans internasionaal bespreek word:
Gedagte vir die dag: Liefde wat jy uitleef
Moenie dat enigiemand minder van jou dink omdat jy jonk is nie. Wees ’n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde, jou geloof en jou integriteit. (1 Timoteus 4:12)