Appel deel sy resep vir ʼn geurige lewer-en-nier-bredie.
Alles vir die maand Oktober 2019
Drie polisiemanne vas vir korrupsie, ontvoering
Die polisie het ʼn wenk ontvang oor beweerde korrupte aktiwiteite wat in die kelder van die Johannesburgse sentrale polisiestasie aan die gang was.
ʼn Reis van ʼn duisend myl begin met die eerste tree
Afdrukke van sy kuns kan in, onder meer, die J. Paul Getty Museum in Los Angeles en Huis Marseille in Amsterdam besigtig word. Ook in Engeland of Rusland of in die wonings van Paul Allen, medestigter van Microsoft, Sol Kerzner, die Suid-Afrikaanse besigheidsmagnaat, en die Ruperts.
Grondhervorming hou boere gekniehalter
Die voormalige president, Kgalema Motlanthe, het weer eens en sonder om doekies om te draai, ’n paar dinge ten opsigte van die rigting waarin die grondbeleid stuur, kwytgeraak.
Vrou uit derduisende geswendel in aanlynafspraak-slenter
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn sindikaat wat glo ʼn vrou uit derduisende rande bedrieg het deur middel van ʼn aanlynafspraak-slenter.
Teleurstelling oor regering vasklou aan ‘e-tol-mislukking’
Die minister van finansies, Tito Mbowni, se aankondiging oor die e-tolstelsel het groot reaksie ontlok.
Nuuskommentaar: Die “ontydige vraag” – wie is of was SA se duurste president?
Dit sal interessant wees as ’n bekwame bedryfsekonoom die dag gaan sommetjies maak wat elke president die land se ekonomie deur beleidsuitsprake en -flaters gekos het.
Tydskrif vir kunsvlyters floreer ná trekpas
“Ons moet ons lesers gelukkig maak met dit wat ons publiseer”, vertel Terena le Roux, redakteur en nou eienaar van die Idees-handelsmerk.
Vandag se sportnuus
Le Roux begin weer op heelagter.
Twee onvergeetlike ontmoetings 120 jaar ná die ABO
‘n Tenger Engelse vroutjie en ‘n forse Nederlandse heer het my Boerehart raakgesien en nie weggekyk nie.
Vlugtelinge: Polisie moet hulself beteuel, sê Amnestie Internasionaal
Dit volg nadat geweld Woensdag in Kaapstad uitgebreek het toe polisie vlugtelinge in die Kaapse middestad verjaag het.
NSFAS het SA ‘in die steek gelaat’, sê Scopa
Dié drie entiteite het vandeesweek met Scopa vergader om te verduidelik hoekom hulle nie hul jaarverslae vir 2018-’19 ingedien het nie.
Departement bestee R11 m. aan matriek-studiekampe
Leerders wat in hul omgewing deur bendes bedreig word, kan hiér ongesteurd vir die Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS-)eksamen voorberei.
Gedagte vir die dag: Die trefkrag van lofprysing
Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. (Handeling 16:31)
Epstein se beserings dui eerder op moord as selfmoord, sê bekende patoloog
’n Bekende patoloog van New York City het ‘n opskudding veroorsaak toe hy sê dat bewyse daarop dui dat Jeffrey Epstein in sy tronksel vermoor is en nié selfmoord gepleeg het nie.
Drie weer vas wat uit selle ontsnap
Die mans was ten tyde van hul ontsnapping verhoorafwagtend.
Verdagte vas vir moord op DUT-student
Die student is verlede maand met breinbeserings in ʼn hospitaal opgeneem nadat hy in ʼn lesingsaal op kampus met ʼn skerp voorwerp gesteek en sy skedel gedurende die aanval gekraak is.
Opposisiepartye reageer op mediumtermynbegroting
Politieke partye het Tito Mboweni, minister van finansies, se tussentydse begrotingsrede van vanmiddag verwelkom, hoewel hulle nie heeltemal oortuig is nie.
Heroldsbaai: Oorsaak van ma, seun se dood bekend
Die nadoodse ondersoeke op Heidi Scheepers (35) en haar tweejarige seuntjie, Hugo, is afgehandel.
Ekonome: SA in groot moeilikheid
“Mboweni moes gesê dat hulle 20 000 mense by die staat gaan afdank, dat hulle 100 000 mense by Eskom gaan afdank en dat daar nog tien ministers uit die kabinet gesny gaan word.”