“Enige verandering aan die Grondwet wat neerkom op diskriminasie teen eiendom wat deur wit mense besit word, sal die wettigheid van die Grondwet in die gedrang bring.”
Alles vir die maand Februarie 2020
Só kan groente en vrugte sooibrand genees
Sy stel voor mense maak ’n gesondheidsdrankie van spinasie, seldery, beetblare, blomkoolblare, ment, komkommer, suurlemoensap en skil, gemmer en vinkel. “As jy daagliks dié drankie geniet, sal jy sommer in ’n japtrap beter voel.”
Verbruikersake: Vliegkaartjieversekering vir SAL
Is dit dus nodig om geld te bestee aan reisversekering wat dekking vir jou vliegtuigkaartjie verleen indien die lugdiens waarmee jy vlieg, insolvent verklaar word? Ina Opperman het gaan uitvind.
Duisende rande vir inligting oor Stellenbosch-moord
Verster se 14-jarige seun het destyds met gholfstokke op die verdagtes afgestorm.
Vandag se sportnuus
Djokovic jaag nou Federer se rekord.
Tshwane voor hof oor Wonderboom-lughawe
Die WAIG sê hulle saak hou verband met die oënskynlike wanaanwending van openbare fondse.
Resep: Sjokolade-wieletjies
Dié lekkerny maak jy sommer in die mikrogolf.
Gestremde brand amper dood; ma tronk toe
Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.
Swemmer in Valsbaai vermis
Die vermiste man se minderjarige dogter is in hul voertuig in die strand se parkeerarea gevind.
Helpende Hand se water les dors en voed die siel
Helpende Hand is opgewonde om bekend te maak dat hy van vandag af die suiwerste natuurlike mineraalwater uit die hartjie van die Magaliesberg aan die publiek beskikbaar stel. Nie net is dit spotgoedkoop nie, dit gaan ook vir ’n goeie doel.
Walvis gered by Yzerfontein
Een van die vrywilligers moes oor die rand van die boot hang, terwyl iemand hom aan die enkels vashou.
Nuuskommentaar: Die ‘vermiste’ tweede referendum
Gesprekke en openbare diskoerse oor die uitkomste slaan onroerbaar vas by die tweede referendum wat nooit plaasgevind het nie.
Varsgebekkig: fotofop
Jy sal waarskynlik maklik ‘n “fotofop” of ‘n “fopkiekie” op sosialemediawebwerwe soos Instagram raaksien.
‘Niks fout’ met dié reëls sê speaker ná OB kla
Mkhwebane voer aan dit kom neer op ʼn skending van haar reg op privaatheid en waardigheid.
MTN, Vodacom kry meer tyd oor datapryse
Die kommissie het Vodacom en MTN twee maande gelede opdrag gegee om hul prys van data met tot 50% goedkoper te maak.
Beurtkrag gaan voort die week
Eskom het gesê hoewel beurtkrag onvermydelik is, hy gaan poog om die uitwerking daarvan op spitsverkeer te verminder.
Gedagte vir die dag: Rotse
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. (Psalm 18:3)
Saak afgesluit ná tienerseun wat Rover se been glo breek spoorloos verdwyn
Rover het intussen ʼn liefdevolle, nuwe tuiste by ʼn gesin in die stad gekry.
Koronavirus: ‘Geen geval in Suid-Afrika’
Die departement het gesê daar was intussen ook vals bewerings dat kenners mense aanmoedig om griepinspuitings te kry om die koronavirus te voorkom. “Ek wil dit benadruk dat daar in dié stadium geen entstof teen die koronavirus is nie.”
Man sterf in skietgeveg met polisie
Twee mans het die bosse in gevlug en toe op die polisie losgebrand.