Die beleid bepaal onder meer dat die installering van 5G-toerusting sonder grondeienaars se toestemming gedoen mag word.
Alles vir die maand September 2020
Stiefpa, vriend in hof vir moord op minderjarige
Die meisie se liggaam is langs die pad gekry nadat sy vir haar ouma gaan kuier het.
Beurtkrag duur voort
Die kragnetwerk kan vir die res van die week moontlik onder druk wees.
Plaasmoorde: DA, VF Plus vaar uit; ANC, EFF sê daar is geen wit volksmoord
Al veertien politieke partye in die parlement het Dinsdag tydens ’n debat plaasmoorde en -aanvalle veroordeel, hoewel die invalshoeke waaruit hulle dit gedoen het, drasties verskil het.
Polisieminister gaan besoek aflê na dubbele plaasmoord
Tydens sy besoek gaan hy met die gemeenskapspolisiëringsforum en boeregemeenskap vergader.
ToekomsVenster: God verhoor skietgebede
God is oomblik vir oomblik by en met ons.
Minister waarsku restaurante wat regulasies oortree
“Dit stel nie net die ondernemings se lisensies in gevaar nie, maar ook die veiligheid van lojale klante en toegewyde werkers.”
Seun enigste oorlewende ná huisbrand
Brandbestryders moes die huis se voordeur afbreek om toegang tot die huis te verkry.
Luislange val deur plafon
David Tate het Maandag met sy tuiskoms die een slang in die sitkamer en die ander in sy slaapkamer aangetref.
Choc wil internet goud ‘verf’ vir kinderkankermaand
Choc het ter ondersteuning van kinderkankerbewusmaking ʼn spesiale reeks swart en goue handelsware bekendgestel.
Die wêreld in foto’s – 1 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het talle betogers saam met die omgewingsgroep Extinction Rebellion die strate van Londen ingevaar in protes teen klimaatsverandering.
Lentedag bring koue, wind en reënweer
Kwaai storms word Dinsdagaand plek-plek verwag en daar is ʼn moontlikheid van wind en selfs hael.
Ma soek ‘beskermengel’ wat seun bemoedig voor hy sterf
“Hy was ’n engel wat oor Christo se pad gestuur is om sy laaste paar minute op aarde meer draaglik te maak.”
Sun City gooi vandeesweek weer deure vir besoekers oop
ʼn Ongekende stilte het die afgelope paar maande weens die afsonderingsregulasies by Sun City geheers. Maar nou is dit asof die oord asem ophou vir die eerste besoekers wat Woensdag verwelkom word.
Polisieman vas wat glo broer se vriendin verkrag
Nog ’n polisiebeampte is intussen skuldig bevind en gevonnis nadat hy ’n vrou meer as tien jaar gelede in die aanhoudingselle van ʼn polisiestasie verkrag het.
Kinderhuis plant bome vir ’n gesonder toekoms
Nasionale Boomplantdag word elke jaar gedurende die eerste week van September gevier. Vanjaar het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) pekanneutbome geplant en sodoende groter simboliek aan hierdie dag verleen.
Die NUK-vergadering en die pad vorentoe
Hierdie was een ronde in ʼn groter politieke geveg of oorlog, skryf prof. André Duvenhage.
Hazumi verloor sy sprankel met nuwe enjin
Die binneruim is ergonomies uitgelê en met ʼn fantastiese spesifikasievlak, maar die leerbekleedsel en enjin stel teleur.
Driejarige veilig toe vlieër met haar wegvlieg
Die meisie het in die vlieër se toue verstrengel geraak.
Ed Sheeran spog met sy eersteling
Sheeran se dogtertjie spog boonop met ʼn besonderse, maar gepaste naam.