Shepherd Bushiri, leier van die Enlightened Christian Gathering Church (ECG)-kerk en sy vrou Mary het Woensdag in ‘n hof in Pretoria verskyn vir hul aansoek om borgtog.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Oktober 2020
Hulp aan boere in brandgeteisterde gebiede
Dit is geen verrassing nie dat boere en ondersteuners van reg oor die land self inspring om die boere in die Vrystaat en Noord-Kaap by te staan.
Foto’s: Polisievoertuie tydens betogings beskadig
Polisievoertuie is Woensdagoggend in Mcubakazi- informele nedersetting naby Butterworth in die Oos-Kaap beskadig tydens gewelddadige betogings.
Ramaphosa vra eenheid maar opposisiepartye kritiseer sy plan
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag in die parlement ‘n beroep gedoen op die land om te verenig om sy ekonomiese herstel- en groeiplan, maar hy het onder baie kritiek deurgeloop.
Vermeende rowers in die hof
Vier persone het Woensdag in die landdroshof in Schweizer-Reneke in Noordwes verskyn ná ʼn 41-jarige opsigter op ʼn plaas in die omgewing oorval is.
Bohaai oor omstrede oudjoernalis in Tito se span
Die aankondiging dat ʼn voormalige politieke joernalis in die ministerie van finansies aangestel is, het Woensdag groot reaksie uitgelok.
ToekomsVenster: Nee vir ’n bossie-bestaan
Die Here het meer vir ons in gedagte.
Vrystaatse brande: Jong man veg om sy lewe
“Die brande was so onnodig en nou het dit nog skade aan my kind ook aangerig.”
Covid-19: Mkhize bekommerd oor toename in nuwe gevalle
Dit lyk nou of die Wes-Kaap ’n oplewing van die koronavirus ervaar.
Vrystaatse brande: ‘Hulp nóú nodig’
Die dringendste behoefte is om boere by te staan met die herstel van infrastruktuur soos heinings om vee wat tydens die brande gevlug het, te beveilig. Veevoer en die vervoer daarvan is ook van sleutelbelang.
Beplan só aan jou beleggings en boedels
Dit is noodsaaklik dat individue sorgvuldig aandag skenk aan die wyse waarop hulle hul geld belê en behoorlike boedelbeplanning is dus van kardinale belang.
Federer mik na Australiese Ope
“Ek werk hard aan my krag en stamina en kan sonder enige ongemak vir ’n uur of wat op die baan oefen.”
Meer as R8 miljoen se perlemoen in Kaapstad gevind
Altesaam 40 sakke perlemoen met ʼn straatwaarde van R8 miljoen is Dinsdag in die industriële gebied van Kaapstad gevind.
Video: Nuwe wêreldrekord oor die 500 km/h!
Vir die rekords om geldig te wees, moet daar aan die volgende kriteria voldoen word.
Wegholoorwinning vir eerste minister Jacinda Ardern
Ardern se groot oorwinning het min met haar werklike prestasies te doen.
Sewe in hof ná onthoofding van Franse onderwyser
Twee minderjariges is onder diegene wat in die hof gaan verskyn nadat hulle glo geld in ruil vir inligting oor Samuel Paty ontvang het.
Strenger minimumvonnisse help nie teen verkragting, hoor parlement
Die veelgeroemde strenger minimumvonnisse in nuwe wetgewing wat deur die kabinet by die parlement ingedien is, gaan basies geen impak hê op die voorkoming van verkragting nie, het die parlement Woensdag gehoor.
Ietermago naby Northam gered
ʼn Wenk uit die gemeenskap het tot die inhegtenisnemings gelei.
Chris Chameleon: ʼn Mens mag seker droom?
Dis tyd vir ʼn nuwe gelofte, ʼn nuwe onderneming.
Video: Musiekgroep, gehoor in plastiekborrels gehul vir vertoning
Die idee vir die konsep het ontstaan uit ’n skets wat hy vroeër vanjaar tydens die wêreldwye pandemie geteken het.