In die somer is dit vir baie van ons die belangrikste om ʼn haarstyl te kies wat daarvoor sorg dat jou hare nie in jou gesig of nek hang nie.
Lees meerAlles vir Maandag 16 November 2020
Skep ’n koel, wit Kerstuin
Tuiniers wêreldwyd weet dat wit by alles pas, want dit komplementeer en kikker die kleure van ander omringende plante in jou tuin op.
Kranslegging gehou vir plaasmoord-slagoffers
“Dis goed om te sien dat mense iets klein doen soos om ’n blom neer te lê om te verseker dat dié slagoffers nie net as ’n statistiek in die geskiedenis verdwyn nie, maar dat dit mense was met name, wat families gehad het.”
Man word beskuldig van R150 miljoen se WVF-Ters-bedrog
Die man se maatskappy het vermoedelik reeds ʼn bedrag van R150 miljoen ontvang vir WVF-Ters-eise wat ingedien is.
Gemengde vooruitsig vir petrolpryse
“Dit is nogal ongewoon om só ʼn wye verskeidenheid van vooruitsigte te hê soos wat tans die geval is.”
Man vas oor moord kort ná hy vrou as vermis aanmeld
Terwyl beamptes op die toneel was, het Rustenburg-polisie met ʼn verdagte by die toneel opgedaag wat vroeër sy vrou as vermis aangemeld het.
Wiskunde-vraestel lek uit: Matrieks sal dalk weer moet skryf
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding, het gesê daar sal moontlik van die betrokke skole vereis word om weer dié eksamen af te lê.
ToekomsVenster: Here, U is my God
‘n Verhouding wat getuig van intimiteit, warmte, liefde en aanvaarding.
Eienaar, nog 2 by Leriba Lodge oorval en aangerand
Peet du Preez is gedurende die aanval aangerand nadat die sjef en voormalige werknemer met draadhangers in die huis vasgebind is.
Dozi kap terug oor fopnuus oor sy gesondheid
Gerugte dat die sanger ernstig siek is, word saam met ‘n “gedokterde foto” op sosiale media versprei.
Oudweermaglid wat vrou skiet wéér nie in hof
’n Lasbrief is reeds vir Marakalla se inhegtenisneming uitgereik nadat hy vantevore versuim het om in die hof te verskyn.
Lasbrief vir Bushiri’s uitgereik
Die Malawiese regering het intussen sy ontevredenheid te kenne gegee met die wyse waarop sy president glo met sy vertrek uit Suid-Afrika behandel is.
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.
Vinnigste produksievoertuig in SA
Ons was onlangs in die Wes-Kaap vir die bekendstelling van twee Porsche’e: die Cayenne GTS en dan die vinnigste produksievoertuig in Suid-Afrika, die Porsche 911 Turbo S.
Nasa en SpaceX lanseer eerste kommersiële ruimtevaart
Die Crew Dragon-kapsule is die eerste ruimtetuig wat privaat besit en bedryf word om deur Nasa goedgekeur te word vir menslike ruimtevaart.
Wiskunde-vraestel lek ure voor matriekeksamen uit
Die wiskunde 2-vraestel in die matriekeindeksamen het ure voor dit geskryf is, uitgelek.
Dié kursus nou ook by Sol-Tech beskikbaar
“Ons studente vaar uitstekend in die praktyk; daarvan getuig ons statistiek, met 94,7% van ons studente wat suksesvol werk kry nadat hul kwalifikasie voltooi is. Ons glo dit sal dieselfde met hierdie kwalifikasie wees.”
‘Kuns en klank’: ʼn Aand van samesyn, topgehalte vermaak
Kuns- en musiekliefhebbers het Saterdagaand heerlik saam gekuier by Maroela Media se ‘Kuns en Klank’-produksie wat by die Atterbury-teater in Pretoria aangebied is.
Die toekoms mag beslis nie sosialisties wees
Waak teen die wip van die leë belofte van sogenaamde gelykheid onder sosialisme, skryf Armand Cloete, VF Plus-LP, in antwoord op Rynhard van Zijl se meningstuk #JongStemme: Die toekoms is sosialisties.
Hennenman-plaasmoord: Twee dán weer in hof
Sowat 500 boere en lede van die gemeenskap het Maandagoggend naby die landdroshof byeengekom om hul medelye aan Pieter en Eddie se familie te betoon.