Die burgerregtegroep het hofstukke by die hooggeregshof in Bloemfontein ingedien om die Ngwathe- plaaslike owerheid onder administrasie te laat plaas. Dit volg op die langdurige en voortslepende gebrek aan dienslewering en die plaaslike waterkrisis.
Soekresultate vir: Windpomp
Landboubeleid moet bly soos dit is
“Die landboubeleid vereis nie ’n hersiening nie. Die sektor benodig ’n skerper fokus op die implementering van bestaande programme.”
Ope brief: Beste boere van SA … julle is nie alleen
“Terwyl julle voortgaan om te werk onder die Afrika-son, weet dat jul pogings nie ongesiens verbygaan nie. Julle is die ruggraat van ons landbousektor, die hartklop van ons land se ekonomie en die rentmeesters van ons voedselsekerheid,” skryf TLU SA in ʼn ope brief aan boere.
Vrystaatse boere raadop oor mielies wat weggedra word
Sommige boere betaal tot R200 000 aan veiligheidswagte om hul landerye te bewaak en dit lyk of nie eens hierdie ingrypende optrede misdadigers altyd afskrik nie.
Veelsydige Melissa praat oor uitdagings, drome in bedryf
“Om uiteindelik te kon besef dat al daardie mense verkeerd was – ek ís Mart, ek kán Mart speel – het meer beteken as wat mense sal verstaan.”
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie
Die Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.
Wenners: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Dié buite-ekspo bied ʼn naweek propvol 4×4-avonture, uitstallings, veldren-ervarings en gesinsaktiwiteite.
ToekomsVenster: Wat weet die martelare?
Wat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade.
Wen: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Die immergewilde kykNET Buite Ekspo is om die draai en buitelewe-entoesiaste kan vanjaar weer eens hulle tande slyp vir ʼn propvol naweek.
ʼn Kersgeskenk vir my pa
Vergeet van die gewone sokkies en sakdoeke en kies iets wat hy sal gebruik en geniet. Om jou werk ʼn bietjie makliker te maak, het ons vir jou ʼn paar lekker idees uit Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie.
’n Besonderse buitelug-Kersfees
Voor jy die langpad aandurf of jou piekniekkombers sprei, moet jy verseker eers ʼn draai kom maak by Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie. Ons het alles wat jy nodig het vir ʼn besonderse buitelug-Kersfees.
Regering moet inligting oor grondeise bekendmaak – hof
Saai se besluit om hierdie inligting te verkry, is gegrond op die noodsaaklikheid om die magdom aansoeke wat blykbaar in staatsdepartemente stagneer, te bevestig.
‘Internet maak ons braaf, maar onbeskaafd’ sing Luzelle
“Ek het besef dat dit nie help om met mense op sosiale media te probeer redeneer of debatteer nie.”
Ja, vir die toekoms
Dit is hier in die Groot Karoo waar Afrikaners geleer het wat dit beteken om te kan sing “die ruimtes het ons siel gevoed, ons kan g’n slawe wees”. Ons was nie en is nie gehoorsame onderdane van die VOC, tweedeklasburgers van die Britse Ryk of Afrikane van ʼn spesiale soort nie.
Gedagte vir die dag: Die son
God het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre. (Genesis 1:16)
Vadersdag-bederfgeskenke vir pa
Vergeet van vervelige sokkies en sakdoeke en bederf jou pa behoorlik!
Land Cruiser-eienaars kan enjins warm maak vir dié unieke fees
Die Hankook Land Cruiser-fees en Afrika-rekord wat jaarliks nagenoeg 5 000 mense lok, het sy ontstaan gehad by die destydse Windpompfees in Naboomspruit, en sy wiele is vanjaar vir die 11de keer aan die rol.
Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor
Die waarskynlikheid van ʼn ganse netwerkineenstorting is net so groot met fase 0- as fase 10-beurtkrag – maar kenners sê ook dat planne nietemin beraam moet word vir ʼn “situasie waarvoor die waarskynlikheid klein, maar die impak groot” is.
‘Hierdie land’: Ma Grietje se soetvyekonfyt
“Jy smeer die plaasbotter goudgeel en dik op die growwe brood en sny die vy op die brood en laat die stroop dik daarop loop.”
Sanger wat dood vryspring, bring hulde aan ontslape pa
Hy kon nog altyd maklik oor die gebeure in sy lewe sing en gesels, maar om ’n liedjie oor sy pa se kort stryd met kanker te skryf, was vir hom bitter ink om sy pen in te doop.