Al ooit gewonder wat ʼn mens doen as jy ʼn paar miljard dollar het wat pla?
Soekresultate vir: jaco swart
Veiligheid en die 2024-verkiesings: ʼn Intelligensie-analise
Dit sou ook verkeerd wees om vooraf, sonder konkrete bewyse, enige party te beskuldig van definitief beplande kwade dade. Dit gesê, wys die geskiedenis van Julie 2021 en die klowings en frustrasies heersend in die land een ding: beplanning vir die veiligheid van self, gesin en eie gemeenskap, is noodsaaklik.
Antoinette Kellerman weer Kanna-koningin
Sy het die toekennings vir beste vroulike speler in beide ʼn hoof- en ondersteunende rol opgeraap.
Hof hoor Zuma-verkiesingsaak aan
Verkiesingsowerhede voer aan dat die politikus verbied moet word om aan die verkiesing deel te neem weens ʼn skuldigbevinding in 2021 oor minagting van die hof. Die hof moet oor die saak besluit ná die kieshof in April ten gunste van Zuma beslis het.
30 jaar se vryheid?
Vandag 30 jaar later moet ons vra: Hoe ver het die land gekom onder die ANC-regering en sy strewe na die vryheidsideaal?
Zuma perdfris en gesond – MKP
“Die valshede oor president Zuma se gesondheid is desperate pogings om ons vordering te ontwrig en ons vasberadenheid te verswak,” sê die MK-party.
ʼn Werkliheidsvreemde orde?
In plaas daarvan dat die heersende orde betekenisvolle magte (en nie net seremoniële magte nie) aan die veelheid van kultuurgemeenskappe en gebiede toeken, word ʼn kunsmatige eenheid deur nuwe elites van onbekwames van bo-af op die werklikheid afgedwing.
Zuma se terugkeer ‘groot pret’ vir spotprenttekenaars
“Die stort-man gee ons moeilikheid,” het hy gespot. “Ek het groot pret om Zuma te teken.”
Nuwe neste in die ruwe orde
Die skikking in die 1990’s in Suid-Afrika se buiteblare het soos ʼn demokrasie s’n gelyk, maar die skikking het ʼn parasitiese groeibos bygevoeg.
MK se parlementsdrome dalk net lugkastele
Gaan Jacob Zuma se nuwe party nasionaal die pyp rook? Politieke kommentators deel hul sienings met Maroela Media.
Nhleko tevrede met junior Bokke se voorbereiding
“Die wedstryde (teen Nieu-Seeland, Australië en Argentinië) sal ʼn goeie toets vir ons span se karakter en vaardighede wees en dit sal ongetwyfeld as voorbereiding vir Wêreldrugby se o. 20-kampioenskap dien.”
Steenhuisen: ‘Oordeelsdag-koalisie besig om waar te word’
Steenhuisen meen dit is die geval nadat Julius Malema, EFF-leier, gesê het dat hy van voorneme is om “die EFF-stem aan die ANC te gee” op voorwaarde dat die party se adjunkleier, Floyd Shivambu, die minister van finansies word.
Só sê Afrikaanse lesers oor vreugde van boekklubs
“Daar is seker nie veel wat ons uniek maak nie, maar ons hou almal baie van lees, stories, lekker lag en kuier.”
ANC pak MK-party oor gebruik van logo
Volgens die ANC se regspan is daar “oorweldigend baie getuies” wat die MK-party se onregmatige misbruik van die oorspronklike MK-logo bewys.
Ikeys draai driedrukkrane gróót oop
Ikeys het ʼn rits sewepuntdrieë gedruk om die Universiteit van Wes-Kaapland met 91 – 9 in Bellville te oorrompel.
Deurbraak ná moord in Langebaan
Estelle Eksteen (61) se liggaam is Sondag in haar huis in Langebaan ontdek.
Vrou se moord ruk inwoners van Langebaan
Die munisipale bestuurder van Saldanhabaai het aan Maroela Media gesê dat hierdie soort voorvalle ongewoon vir die Weskus-gemeenskap is.
Hoe Natalse politiek ons almal kan beïnvloed
As Zoeloes Suid-Afrika (lees Gauteng) nie kan beheer nie, verloor hulle belangstelling en fokus liewer op hulle eie “koninkryk”. As KwaZulu-Natal dit eerste doen, word dit vir almal anders makliker – ook vir Afrikaners.
Shimlas eindig Pukke se wenlopie
Die NWU-Puk het sy eerste nederlaag in die jongste weergawe van die Varsitybeker-toernooi gely toe die Shimlas hom in die doodsnikke in Bloemfontein geklop het.
Die oorlogswond raak ʼn letsel in Oekraïne en hele Europa
Die tweede herdenking van die uitbreek van oorlog in Oekraïne is genoeg rede vir somberheid, nie net in Oekraïne nie, maar ook reg oor die wêreld.