Verskeie opspraakwekkende sake het die afgelope jaar in die hof gedraai. Hier is van die sake waarvoor jy in 2024 moet uitkyk.
Soekresultate vir: papapavlou
Vyf in hof vir moord op Raymond Papapavlou
Familielede van Simone Papapavlou en Patricia Lee Smith het oudergewoonte saam met hulle buite die hofsaal in Polokwane gewag.
Kyk uit vir dié nuusstories in 2023
Daar was geen tekort aan nuusgebeure in 2022 nie – van die president se versteekte miljoene in sy rusbank tot die baas van Eskom se onlangse bedanking. Dié stories sal na verwagting die hoofopskrifte in 2023 haal.
Nóg dalk gou aangekeer vir moord op Papapavlou
Simone Papapavlou en Patricia Lee Smith sou Maandag in die hooggeregshof in Polokwane verhoor word.
Ma, seun kry borgtog in Groblersdal-moordsaak
Die twee verdagtes sal later vanjaar saam met Raymond Papapavlou se vrou en dié se destydse minnares verhoor word.
Nog twee aangekeer vir moord op Groblersdal
’n Ma en seun word nou byna twee jaar ná die moord op Raymond Papapavlou daarvan beskuldig dat hulle óók ’n aandeel in die moord gehad het.
Van Pofadder tot Pampoenkraal
Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
Hof besluit oor borgtog vir Papapavlou-vrou
“Die wiele van geregtigheid draai en uiteindelik sal die waarheid seëvier.”
‘Vrou persoonlik betrokke by Groblersdal-moord’, hoor hof
Nog skokonthullings is Woensdag in die hof gemaak.
Groblersdal-moord: Weduwee bly eers in aanhouding
Daar word beweer dat Simone Papapavlou en Patricia Ray-Lee Smith glo al in 2019 aan Simone se man, Raymond Papapavlou, se moord begin beplan het.
Groblersdal: Nóg moordverdagtes kruip dalk weg
Die video wys hoe Simone Papapavlou “heel verdag” by ʼn swart man in ʼn restaurant in Middelburg sit en iets bespreek. Sy het haar gesig agter haar hand weggesteek.
Groblersdal-moord: ‘Hy was in die pad’
Die twee vroue se eerste ‘probeerslag om Raymond uit te haal’ was glo vyf maande voor sy moord toe sy braaibroodjie glo vergiftig was.
Groblersdal: Vrou ontken aandeel in moord
Simone Papapavlou word daarvan beskuldig dat sy en haar vriendin in Oktober verlede jaar saamgesweer het om haar man, Raymond Gregory, dood te maak.
Groblersdal-moord: Vrou, vriendin saam in beskuldigdebank
Die vermoorde Raymond Gregory Papapavlou se vrou, Simone, het glo maande voor sy dood probeer om hom te vergiftig.
Papapavlou se vrou nou ook van moord aangekla
Simone Papapavlou is aanvanklik nie in hegtenis geneem nie ten spyte daarvan dat haar naam saam met dié van Patricia Ray Lee Smith op die klagstaat verskyn het.
Groblersdal-moord: Virus dié keer rede vir uitstel
Die saak teen Patricia Ray Lee Smith is toe nie vanoggend voorlopig teruggetrek soos die verdediging wou gehad het nie.
Groblersdal-moord: Ondersoek eindelik afgehandel
Die verdediging het Vrydag aangevoer die polisie en staat sloer met die ondersoek na die moord op Raymond Gregory Papapavlou.
Baasspeurder-Samaritaan van die Waterberge
“Ek kan nie ʼn plaasaanvalslagoffer in die oë kyk en hul geld vat as ek weet hulle kan dit nie bekostig nie.”
Groblersdal-moord: Staat gekap oor saak wat sloer
“Die saak is al vir vyf maande op die rol en die ondersoek is steeds nie afgehandel nie.”
Groblersdal-moord: Vriendin in hof, vrou steeds nie vas
Simone Papapavlou se prokureur het intussen uitgevaar oor die ondersoekbeampte se getuienis in die hof.