Die Ramaphosa-regering word egter bestempel as inkonsekwent in sy houding jeens internasionale reg. Suid-Afrika het onder meer gevra om kwytgeskeld te word van die afdwing van ʼn lasbrief om pres. Wladimir Poetin van Rusland in hegtenis te neem, sou hy ʼn Brics-beraad in Johannesburg bywoon.
Soekresultate vir: skietstilstand
Hamas berei reaksie voor op Israel skietstilstand-voorstel
Hamas bestudeer en berei ʼn reaksie voor op Israel se jongste voorstel vir ʼn skietstilstand van 40 dae in die oorlog in die Gazastrook.
Israel sê Iran-aanval ‘gefnuik’
Iran se ongekende oornag-aanval op Israel is “gefnuik”, het die Israeliese weermag Sondag gesê. Honderde missiele en hommeltuie is onderskep met behulp van die VSA en bondgenote.
Hamas-leier se seuns, kleinkinders gedood
Die aanval kom te midde van samesprekings oor ʼn moontlike skietstilstand in Kaïro.
Turkye stel handelsbeperkings teen Israel in
Die beperkings het Dinsdag in werking getree en is onder meer van toepassing op boumateriaal.
Israel beveel om dringend hulp vir Gaza te verseker
Die Internasionale Geregshof het Israel beveel om seker te maak dat dringende humanitêre bystand mense in die Gaza-strook bereik.
Rafah-offensief kan skeur tussen Israel, VSA vergroot
Israel se premier het ʼn afvaardiging na die VSA uitgestel om dié land se bekommernisse oor Rafah te bespreek.
Geweld in Gaza duur voort ondanks oproepe vir skietstilstand
Minstens 70 mense is glo Dinsdagoggend dood, waarvan 13 slagoffers na bewering die slagoffers van Israelse lugaanvalle was. Dié aanvalle het in die suidelike stad Rafah plaasgevind.
SA verwelkom VN-Veiligheidsraad se eis vir Gaza-skietstilstand
Die VSA, Israel se bondgenoot wat vorige pogings geveto het, het Maandag buite stemming gebly. Al 14 ander lede het ten gunste van die resolusie gestem.
VN stem oor nuwe skietstilstandresolusie in Gaza
Die nuwe teks “eis ʼn onmiddellike wapenstilstand” vir Ramadan, “wat lei tot ʼn permanente volhoubare wapenstilstand”.
VSA-oproep vir skietstilstand in Gaza verwelkom
Israel, wat nog nie tot onderhandelinge toegetree het nie, glo 130 Israeliese gyselaars word steeds in Gaza aangehou, maar dat 31 doodgemaak is.
Lid van Amerikaanse lugmag steek hom aan brand by Israelse ambassade
Hy was in uniformgeklee en het verklaar dat hy nie “aandadig aan volksmoord gaan wees” nie voor hy ʼn vloeistof oor homself uitgekeer het. Hy het homself daarna aan die brand gesteek en “bevry Palestina” geskree.
Netanyahu verwerp oproepe om aanvalle op Rafah te stuit
Die Internasionale Geregshof in Den Haag het Vrydag Suid-Afrika se versoek om meer wetlike druk op Israel uit te oefen om ʼn dreigende offensief in Rafah te keer, verwerp en gesê Israel is “gebonde om aan bestaande maatreëls te voldoen”.
SA nader weer geregshof oor Israel
Alle oë is nou op die stad Rafah – die sogenaamde laaste toevlug vir oorlewende burgerlikes in Gaza.
Staatsrede: ‘Sonder planne en in die verlede verstrengel’
Die verkondiging van vals hoop in die staatsrede van pres. Cyril Ramaphosa beklemtoon die wrede minagting waarmee die ANC-regering die mense van Suid-Afrika kul.
VN-hof gee ‘beredeneerde, maar politieke’ uitspraak
“Die belangrikste van die sewe bevele wat gegee is, is wat die hof nié sê nie – wat ʼn bevel vir oombliklike skietstilstand is.”
‘Israel sal nie ophou om homself te verdedig’
“Israel is onwrikbaar verbind tot internasionale reg. Net so onwrikbaar is ons heilige verbintenis egter om ons land en ons mense te beskerm,” sê Israel se eerste minister.
SA teen Israel: Vyf vrae beantwoord
Die Internasionale Geregshof sal Vrydagmiddag ʼn grensverskuiwende uitspraak lewer in Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel weens dié land se optrede in Gaza ná ʼn ongekende aanval van die Hamas-terreurgroep. Hierdie is sommige van die sleutelkwessies:
WGO veroordeel dodelike aanval op Gaza-kamp
Volgens die WGO is net nege van Gaza se oorspronklike 36 hospitale selfs gedeeltelik operasioneel en daar is dikwels eenvoudig nie die kapasiteit om ingewikkelde neurologiese of traumagevalle te bestuur nie.
‘Geen Kersfeesvreugde’ in Gaza nie
“Daar is geen vreugde nie. Geen Kersboom nie, geen versierings nie, geen familie-ete nie, geen vieringe nie. Ek bid dat hierdie oorlog gou verby sal wees.”