ʼn Groep Duitse toeriste in Suid-Afrika wat glo nie hul samewerking aan die polisie wou gee nie is in kwarantyn geplaas nadat een van hulle positief vir Covid-19 getoets het.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Meer bekend oor SA se eerste Covid-19-sterftes
Meer as ʼn duisend mense in Suid-Afrika het teen Vrydag reeds positief vir Covid-19 getoets.
Regulasies, regstellings oor werk tydens staat van afsondering
Die organisasie Sakeliga gee hier raad oor wat jou te doen staan as jou onderneming ʼn noodsaaklike diens of produk lewer.
Eskom-bestuurder nou ook vas vir miljoene se taksbedrog
Hy word ook beskuldig dat hy miljoene rande vir Eskom-projekte in sy eie sak gesteek het.
Dramatiese aanval op geldwa
Die ondersteuningsvoertuig is sowat 50 keer met AK-47’s raakgeskiet en die geldwa is sowat 30 keer getref.
Een dood, talle vas ná taxidrywers losbrand
Twee polisielede wat hulle na die toneel gehaas het om met die inhegtenisnemings te help, was onderweg in ʼn ongeluk betrokke.
Gedeelde kontak oor kinders: Kenners se raad vir afsonderingstyd
Groot kommer en verwarring heers oor wat ouers wat gedeelde kontak met hul kinders het, in die staat van inperking te doen staan. ʼn Regskenner en maatskaplike werker gee raad.
Covid-19: Salon-eienaar in hegtenis wat nie isoleer
ʼn Saak van poging tot moord word teen hom ondersoek.
Eskom oor afsondering: ‘Ons is voorbereid’
Eskom sê werkers by steenkoolmyne word ook as noodsaaklike diensverskaffers beskou.
Covid-19: Ontvangs op OR Tambo ‘chaoties’
“Die doeanebeamptes het nie eens my paspoort gestempel nie.”
Bob Hewitt-slagoffer: ‘Ek is wéér in die steek gelaat’
Hewitt, wat binnekort op parool vrygelaat word, hou vol sy slagoffers het sy “bedoelings misverstaan”, maar een van dié vroue sê sy gaan haar nie sommer weer laat stilmaak nie.
Vrystaat-gebedsbyeenkoms: ‘Kerk gee volle samewerking’
Sowat 200 mense het die Jerusalem Prayer Breakfast-geleentheid (JPB) bygewoon waar die prediker Angus Buchan en die ACDP-leier, eerw. Kenneth Meshoe, ook teenwoordig was.
Raad besluit oor parool vir Bob Hewitt
Die 80-jarige Hewitt het drie jaar, ses maande en 22 dae van sy vonnis van ses jaar uitgedien.
Groot skade weens brand by Jhb-skool
ʼn Klavier wat meer as ʼn eeu oud was, is ook in die brand verwoes.
Só lyk sensusuitslae oor kommersiële boerdery in SA
Een uit elke vyf hoenders word deur ʼn boer in die Tshwane-metrogebied verkoop, terwyl die Wes-Rand die land se wortelhoofstad is.
Hof roskam OB wéér in SAID-aansoek
Die hof het gesê Mkhwebane – self ʼn advokaat – het die wet óf misverstaan en as sy dit wél verstaan het, het sy dit bloot verontagsaam.
NDBV gaan nie bes gee oor uitvoer van lewende skape
Al Mawashi, ook bekend as KLTT, is berug vir sy wreedheid en gebrek aan menslikheid aan boord van skepe.
Bye steek ouma meer as 300 keer
Coen de Beer het sy bejaarde ma onder ʼn kombers, in ʼn swembad, van die woedende swerm bye probeer weghou.
Staak paniekaankope, SA ‘hét genoeg kos’
Agri SA sê landbouers het nie opgehou boer nie en kos is vir die meeste mense vrylik beskikbaar.
Ramaphosa spreek SA eers later toe
Ramaphosa sou aanvanklik Sondagaand die jongste verwikkelinge rakende Suid-Afrika se pogings om Covid-19 te bekamp bekendgemaak het.