Vervolging staar 312 miljoen Christene wêreldwyd, dit is een uit elke sewe Christene, tans in die gesig.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Regter vra hersiening van verpligte minimum vonnis
Regter Nambitha Dambuza sê drie dekades later is daar steeds geen aanduiding dat swaarder minimum vonnisse tot ʼn daling in misdaad lei nie; inteendeel, misdaad bly steeds styg.
Kwaai beurtkrag looi ook selfoonnetwerke
Selfoondiensverskaffers moet nou belê in verbeterde batterye en rugsteunopwekkers vir hul torings om die uitwerking van verlengde kragonderbrekings vir klante te probeer verminder.
Ondersoek ná twee tydens opleidingsvlug sterf
Die vliegtuig het by die Grand Central-lughawe opgestyg en sou ná die vlug weer na die lughawe terugkeer.
Ontsnap uit Gert, Joey se kloue; nou help sy ander
Joan Booysen het Woensdag weer op die sypaadjie van die huis gestaan waaruit sy 33 jaar gelede ontsnap het – die huis van gruwels waar Gert van Rooyen gewoon het.
Geregtigheid gesoek 100 jaar ná vrou se galgdood
Die saak het destyds groot opslae gemaak en mense het reeds douvoordag by die deure van die Old Bailey-hof tougestaan om die verhoor te volg.
Beurtkrag kry skuld vir rioolvuil op Kaapse strande
Rioolbesoedeling het die afgelope Desembervakansie tot die tydelike sluiting van verskeie strande in Kaapstad gelei.
SOE, Transnet bereik ooreenkoms oor hyskrane
Liebherr het al die hyskrane ná afloop van ʼn onregmatige tenderproses gelewer en dit word steeds gebruik.
Oudspeaker Frene Ginwala sterf
“Ons het nog ʼn reus uit ʼn spesiale generasie leiers verloor.” – Pres. Cyril Ramaphosa
Eskom waardeer ‘taai’ besluit oor kragtariewe
Die kragvoorsiener, wat tans fase 6-beurtkrag instel, sê hy het begrip vir die druk waaronder die verhoging verbruikers gaan plaas.
Verskeie SA’ners deur Interpol gesoek
Dylan Taljaard, ʼn 26-jarige Suid-Afrikaner wat gesoek word in verband met die 2014-moord op sy vriendin, Shannon Lee Roberts, verskyn ook steeds op die lys.
Deurbraak ná twee plaasaanvalle in Limpopo
Die polisie het agt van die vuurwapens wat tydens die aanvalle gebuit is, teruggevind, maar sewe is steeds soek.
Nersa sê vandag oor Eskom se 32%-verhoging
“Indien die verhoging toegestaan word, sal dit ʼn verdere meulsteen om die nek van Suid-Afrika se werkersklas en armes wees, op wie al hoe meer druk gelaai word.”
Nog geen Zuma-aansoek teen besluit oor mediese parool
Die departement van korrektiewe dienste het wel betyds sy aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien.
Mbalula kry weer bloedneus oor Intercape
Regter John Smith het in sy uitspraak gesê die minister se “weerstand” teen samewerking met die provinsiale owerhede is verrassend.
Rugbylegende Dougie Dyers sterf
Dyers was ʼn internasionale rugbykaptein, afrigter en administrateur wat allerweë as “oom Dougie” bekend gestaan het.
Talle sukkel wéér met Sassa-betalings
Vir ʼn derde agtereenvolgende maand word die DA oorval deur klagtes van diegene wat staatstoelae van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) ontvang.
Waar is Malema se verskoning ná ‘haatspraak’?
AfriForum vra die Menseregtekommissie vir terugvoer nadat die MRK vroeër onderneem het om stappe te doen teen die EFF-leier en sy party ná klagtes oor haatspraak en aanhitsing tot geweld by ʼn saamtrek in Kaapstad.
Verskuiwing van Eskom ‘irrasioneel, rampspoedig’
Dit gaan ʼn groot fout wees om Eskom in die “smerige hande” van ʼn “ambisieuse boelie” – die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe – te verskuif, waarsku die DA.
Dept. van energie sal Eskom bestuur – Ramaphosa
Die president sê hoewel die ANC ʼn resolusie aanvaar het dat die kragvoorsiener na die departement van minerale hulpbronne en energie verskuif moet word, is dit ʼn proses wat waarskynlik nog lank gaan duur.