Die Colombiaanse sangeres sê die varke het haar aangeval voordat hulle met haar handsak die woud in verdwyn het.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Musiekvideo: Wesna se debuut bring gevoel van veiligheid
“Die plek waar ék veilig voel, is so naby soos ’n gebed en niks sal my van die veilige hawe kan skei nie.”
Britney se pa onthef van rol as voog
Britney het ná die regter se beslissing “in trane uitgebars”.
Bertus Basson blaas weer lewe in Kaapse restaurante
Restaurante, van Paternoster tot Mosselbaai en van Napier tot Touwsrivier, kan nou inskryf vir die nuwe seisoen van ‘In die sop’.
Marion Holm wil gehore weer laat skater met Aardklop-produksie
“As mense wil kom sit en ordentlik wees, is die vertoning nie vir hulle nie – ek wil hê hulle moet onbeskof en lelik kom lag.”
Video: Lieb Bester laaste keer op kassie te sien
“Sy onderhoude was altyd professioneel en tiperend van sy toewyding vir die programreeks en seniors in besonder.”
Wenke vir ʼn gloeiende gelaat dié somer
“Nou is die tyd om te begin om jou vel voor te berei om jou natuurlike gloed aan te wakker.”
Episode 5 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Boelies word geboelie
Danie is ’n genadelose boelie wat Lourens se lewe by die skool hel maak. Hier is vyf trefpunte in die vyfde episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’.
Foto’s: Britse koninklikes, flieksterre kuier by James Bond-première
Prins William en sy vrou, Kate Middleton, asook prins Charles en sy vrou, Camilla Parker-Bowles, het die fliek by die Royal Albert Hall gaan kyk.
Luister: Janie Bay ‘vinniger as lig’ met jongste uitreiking
Die liedjie spog met ʼn splinternuwe musiekvideo wat pas uitgereik is.
Luister: Jacques Leonard jaag sy musiekdrome na
“Daar is ʼn briefie in die video en dit lees: ‘Maak nie saak wat die wêreld sê nie, jy is jy en jy is perfek’.”
Clive Bruce ‘dankbaar om te leef’ ná hartoperasie
“Die oomblik toe sy by die huis kom, het ek vir haar gesê: ‘Lovey, vat my hospitaal toe, ek dink ek kry ʼn hartaanval’.”
Transvaalkamer opgedra aan oudadministrateurs
Skilderye van oudadministrateurs soos JFB Rissik, FH Odendaal en dr. Willem Cruywagen, wat ook ’n voormalige lid van die direksie van die monument was, word nou by die Voortrekkermonument uitgestal.
R Kelly skuldig bevind
Die R&B-sanger sal in Mei aanstaande jaar gevonnis word en kan die res van sy lewe agter tralies deurbring.
Rian se kop staan parlement toe
Van Heerden het die aankondiging in sy omroeperstoel in die JacarandaFM-ateljee gemaak.
Sepiegids: Jaloesie, verwyte steek kop uit in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ maak Elise die pap dik aan oor Tertius en in ‘Arendsvlei’ word bruilof gehou.
Video: Ricus Nel maak skoonskip met nuwe musiek
Die musiekvideo, wat op Braaidag uitgereik is, spog reeds met meer as 100 000 kykbeurte op YouTube.
Pienkvoet-Pret vier mondigwording
“Buiten dat die klasse jou leer wat om te doen, leer dit jou ook hoekom jy dit doen.”
Jan Braai, vader van Braaidag
Maroela Media het by Jan Braai, vader van Nasionale Braaidag, aangeklop om te hoor hoe hy vanjaar sy erfenis vier.
Foto’s: Konsentrasiekamp-fliek amptelik bekendgestel
Sowat 8 600 Afrikaanse fliekkykers het wêreldwyd virtueel ingeskakel om na dié rolprent te kyk.