Demi Lee Moore se jongste enkelsnit, “Maak my jou tequila”, betree ook vandeesweek se Top-20 in die 16de posisie.
Alles deur die skrywer Pieter Cloete
Jay, Lianie May sing weer saam op Top-20
Dit was ook ’n goeie week vir Bernice West, Refentse, Riaan Benadé en Loufi.
‘Ons sal self’ woeker op Top-20
Verskeie Afrikaanse kunstenaars het saamgespan om die nuwe enkelsnit “Ons sal self” op te neem.
Dubbeldoor vir Elandré, Refentse op Top-20
Refentse, wat onlangs sy jongste album, Wandel in my woning, bekendgestel het, neem ook vandeesweek twee plekke in met “Daai deng” en “Stormnag”.
Bobby, Early B betree Top-20
Riaan Benadé is weer terug in die no. 1-posisie met “Gooi nog ’n whiskey”.
Steve Hofmeyr maak toetrede tot Top-20
Steve Hofmeyr is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Ek kort”.
Riaan Benadé neem top-posisie in op Top-20
Dit was ook ʼn goeie week vir Elandré, Margot en Spoegwolf.
Margot maak toetrede op Top-20
Margot het vroeër aan Maroela Media vertel dat sy daarna streef om ʼn internasionale klank in Afrikaans te skep.
Elandré, Riaan Benadé klim die Top-20
Benadé se debuutalbum, ‘Spontaan’, is pas bekendgestel.
Elandré is terug met nog ’n Top-20-treffer
Elandré se jongste enkelsnit, “Dag en nag”, betree dié week Maroela Media se Afrikaanse Top-20 in die 14de plek.
Juan, Neil se Bosveld-snit betree Top-20
Jo Black maak ook weer sy verskyning op die Top-20 in die 20ste posisie met sy jongste enkelsnit, “Spring”.
Video: ‘Dis die onsekerheid van Covid-19 wat my bang maak’, vertel gesondheidsorgwerkers
Maroela Media het met ʼn paar gesondheidsorgwerkers gepraat oor hoe die pandemie hulle op ʼn persoonlike vlak raak.
Spoegwolf maak geskiedenis op Top-20
Dit is die eerste keer dat ʼn liedjie wat slegs op een platform beskikbaar is, toegelaat word op die Top-20.
Robbie en Liezel se duet maak buiging op Top-20
Dié nuwe enkelsnit is die afgelope week saam met ʼn splinternuwe musiekvideo bekendgestel.
Ruhan du Toit, Bernice West blom op Top-20
Bernice West se “Die hart” bly voorlopig in die no. 1-posisie.
Dirk, Loufi maak toetrede tot Top-20
Bernice West se “Die hart” bly vir eers in die no. 1-posisie.
“Monumentaal” betree Top-20
Christia Visser se jongste enkelsnit, “Wildste oomblik”, betree hierdie week se top-20 in die 19de plek.
Bernice West se nuutste bekoor Top-20
Francois van Coke en Jan Blohm se lied “Die toekoms” klim ook vandeesweek.
Bernice West woeker op Top-20
Haar tweede uitreiking, “Die hart”, klim vandeesweek nog ʼn plek op die treffersparade en is nou in die derde plek.
Van Coke, Blohm maak buiging op Top-20
“Die liedjie gaan oor hoe die wêreld tans lyk en oor hoe die wêreld in die toekoms kan lyk.”