Adv. Gerrie Nel sê die betrokke gevalle bevat van die gruwelikste seksuele misdade teen kinders wat hy al in sy loopbaan teëgekom het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Man sterf toe trein motor tref
Nog ’n man is gedurende die voorval beseer.
Carl Niehaus tydelik uit ANC geskors
Die regerende party vrees dat Niehaus die party se “goeie naam en reputasie” verder skade sal berokken.
Digital Vibes: SOE se verslag by Ramaphosa
’n Beroep word nou op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om die volledige verslag na daardie omstrede kontrak onmiddellik bekend te maak.
MK-veterane oor NUK: Ontbinding ‘onmoontlik’
“Ons is ’n outonome struktuur en dit is nie wettig of polities moontlik vir die ANC om die MKMVA te ontbind nie.”
Kunswerk van inhuldiging aan Voortrekkermonument geskenk
Die kunswerk beeld ’n man en ’n vrou uit wat op die dag van die inhuldiging in 1949 na die Voortrekkermonument staar.
Stryd om water vir Koster, Swartruggens lank nie verby
Die dorpe sit weer “meer sonder water as met water” nadat water- en rioolwerke ingevolge ʼn hofbevel weer aan die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit oorhandig is.
ANC gaan optree teen Nkandla-oortreders
Die NUK het ook besluit om die ontbinding van Umkhonto weSizwe se veteranevereniging sowel as die MK-raad te bekragtig.
Wagte lig beseer toe transitowa brand
’n Medikus op pad huis toe het op die toneel afgekom.
Harde werk, gebed sorg vir internasionale onderwysprys
“Die grootste uitdaging is seker dat daar wonderwerke van ’n skoolhoof met min of geen hulpbronne verwag word.”
Covid-19 eis lugballon-legende
Bill Harrop se dood volg kort ná dié van sy vrou. Sy dood word as ’n groot slag vir die Suid-Afrikaanse toerismebedryf bestempel.
Covid-19-statistieke: Net meer as 12 500 nuwe gevalle
Nagenoeg een uit drie Covid-19-toetse kom in dié stadium positief terug.
Aftree-oordmoord: Saak na hooggeregshof
Tersius du Plessis het tydens sy eerste hofverskyning gebieg dat hy Johanna Rossouw vermoor het.
Bokke weer in isolasie ná Lood positief toets
SA Rugby moet nou besluit of rugbytoetse voortgaan soos beplan.
Munisipale stakings dreig oor loongeskil
Samwu eis ’n loonverhoging van R4 000 vir alle munisipale werkers.
Huiswerkers steier onder uitwerking van pandemie – verslag
Daar word in die verslag genoem dat die ekonomiese uitwerking van die pandemie “rampspoedig” is vir huiswerkers wat hul basiese lewenskoste betref.
Covid-19: Verhoed só ‘vloedgolf’ virusgevalle
“Daar is baie op die spel en as ons nie nou optree nie, kan ons in die komende weke deur ʼn vloedgolf van infeksies in die gesig gestaar word,” sê ’n kenner te midde van infeksies aangebring deur die nuwe Delta-variant.
Zuma moet Westville-tronk toe
Indien Zuma hom nie binne die voorgeskrewe tydperk aanmeld nie, word die polisie beveel om die oudpresident binne drie dae aan te keer sodat hy sy vonnis kan begin uitdien.
Covid-19: Só maak Gauteng gereed vir vloedgolf infeksies
Naastenby nege uit tien beddens in private hospitale in Gauteng is vol, terwyl staatshospitale in die provinsie sowat 61% van sy kapasiteit bereik het.
SA entstowwe ‘beskerm’ teen Delta-variant
Meer as 7 000 Suid-Afrikaners ouer as 50 is Donderdag ingeënt – selfs voor dié ouderdomsgroep se inentings amptelik afgeskop het.