Die man se arm het in die vullistrok se hidrouliese vullispers beland terwyl dit toegegaan het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Regter sê dán oor klag van minagting teen DZ
Die drukgroep het ’n brief aan die regter gerig waarin hy vriendelik versoek is om sy uitspraak te bespoedig.
Kaapse gesondheidswerkers ly nou onder ‘misdaad-virus’
Verskeie gesondheidswerkers moes die afgelope paar weke gewapende rowers, diewe, vandale en selfs doodsdreigemente die hoof bied.
Man beroof glo winkel met speelgoedgeweer
Die vermeende rower werk by ’n ander tak van die winkel wat hy beroof het.
J&J-entstof glo vandag hier
“Hierdie keer gaan dit werk.”
Aanval op leeuboer: ‘Dit wás plaasaanval’
ʼn Bekentenis deur een van die verdagtes bewys glo Pieter Swart se onskuld.
Vrystaatse leeuboer vrygelaat
Pieter Swart sou na verwagting vandag in die landdroshof in Kroonstad verskyn.
Kees loop lig vir dié verskrikker se loop
Met ’n Jan Gun is dit kompleet asof die boer dag en nag waghou teen bobbejane en ander roofdiere.
Sommige by Denel kry wéér nie salaris
Sommige werkers het agt maande gelede hul volle salarisse verdien.
Vrystaatse leeuboer vas ná ‘plaasaanval’
Verdere ondersoek het daarop gedui dat die gebeure nie heeltemal uitgespeel het soos wat die boer aan die polisie gesê het nie.
Brand breek uit by Kendal-kragstasie
Verskeie winkels is intussen ook in ’n brand aan die Oos-Rand vernietig.
‘Paraatheid’ red Vrystaatse leeuboer se lewe
“Ek is aangeval deur vier rowers. Ek het onmiddellik hulp nodig. Hulle is nog op die perseel,” sê die boer in ʼn stemboodskap.
Min oor van toerismeontwikkeling by Boschberg
Boschberg, wat eens as die “berg van drome” beskryf kon word, is eerder nou die “berg van nagmerries”.
Entstowwe, werksgeleenthede 2021 se prioriteit – Ramaphosa
Die eerste 80 000 dosisse van die nuwe entstof word volgende week in die land verwag.
Man doen hom voor as oogkundige
Twee mans is in hegtenis geneem nadat die een hom glo as die ander een voorgedoen het.
Video: Ramaphosa lewer die staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede is regstreeks hier beskikbaar.
Moordverdagte vas ná byna 15 jaar
Die man se medebeskuldigdes is almal intussen gevonnis en het reeds hul vonnisse uitgedien.
Sanksies teen Mianmar ingestel ná staatsgreep
Tienduisende mense het nou reeds die strate van Mianmar ingevaar in opstand teen die staatsgreep.
Nóg ontwrigtende reën hiér verwag
Sommige van hierdie gebiede het reeds swaar reën ontvang en vloede kan dus maklik ontstaan.
Drie verdagtes dood, boer gewond tydens plaasaanval
Die boer het ’n ernstige meswond opgedoen en is na die hospitaal gehaas.