Betogings woed tans in meer as 20 Amerikaanse stede met talle betogers wat tot op hede in hegtenis geneem is. Die betogings het ook reeds twee lewens geëis.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
‘Mees gesoekte verdagte’ doodgeskiet
Die betrokke verdagte is gesoek in verband met verskeie misdade waaronder gewapende roof, sakeroof, transitoroof en motorkaping.
Ontsnapte gevangenes soek
Dié gevangenes is reeds gevonnis vir ernstige misdade waaronder roof en verkragting.
Man kritiek ná hy deur dak val
Die man is ernstig beseer toe hy tussen agt en tien meter grond toe geval het.
82-jarige ontsnap huisbrand
Die bejaarde man kon daarin slaag om net betyds weg te kom voordat die huis in puin gelê is.
SpaceX -prototipe ontplof
SpaceX se ruimtekapsule Crew Dragon sal egter steeds na verwagting vandag gelanseer word.
Trump beëindig VSA se verhouding met WGO
“China het totale beheer oor die Wêreldgesondheidsorganisasie,” het Trump gesê.
Onduidelikhede oor sentrums vir vroeëkinderontwikkeling opgeklaar
Slegs graad R-leerders wat tans onder die Skolewet val, sal op 6 Julie toegelaat word om terug te keer skool toe.
Vakbond gaan hof toe oor heropening van skole
Die vakbond het vroeër vandeesweek gesê Angie Motshekga is onverantwoordelik om leerders gedurende die Covid-19-pandemie terug te stuur skool toe.
Man in hof oor 27 sakke dagga
Polisiebeamptes het die bestuurder van een van die voertuie genader waarna albei voertuie deursoek is.
Covid-19-statistieke: Soveel gevalle nou in SA
Nog 34 Covid-19-verwante sterftes is intussen aangemeld.
Covid-19: ‘SA kon kurwe afplat’
In dié stadium verdubbel die aantal bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika elke 12 dae.
Parys se krag eindelik weer aan
Dorpenaars moes vanaf Dinsdagaand sonder elektrisiteit klaarkom.
Dís wanneer kleuters, res van leerders terugkeer skool toe
Alle buitemuurse aktiwiteite soos sport of koor word opgeskort te midde van die Covid-19-pandemie.
Hoof van Parktown Boys’ terug by die werk
Lesufi het gesê ouers van die skool is ten gunste van Williams se terugkeer.
Soektog na vermiste vierjarige eindig tragies
’n Gemeenskapslid het vanmiddag op Mpho se liggaam in die Oos-Vrystaat afgekom.
Regering maak gereed vir vlak 3
Altesaam 129 600 beddens oor die hele land is beskikbaar gestel vir diegene wat gedurende vlak 3 in kwarantyn geplaas moet word.
Egpaar vas ná miljoene by munisipaliteit voete kry
Nog twee verdagtes is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie.
Covid-19: Mag ek weier om terug te keer werk toe?
Aangesien dit ’n onsigbare virus is en sommige pasiënte nie simptome toon nie, is dit baie moeilik om enige konkrete bewyse in te dien.
Covid-19: Sóveel toetse agterstallig
Gauteng het die grootste agterstand in uitslae van Covid-19-toetse.