Intussen sê ’n Amerikaanse minister nou daar is geen sekerheid dat die nuwe koronavirus in ʼn laboratorium in Wuhan gekweek is nie.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Eskom reeds miljarde kwyt weens afsondering
Die kragvoorsiener se instandhoudingsprogram word ook nou gekniehalter.
Verdagte in hof na moord op polisievrou
Die polisiebeampte is geskiet toe sy en twee kollegas ondersoek wou instel toe hulle gesien het hoe ’n persoon in ’n motor se kattebak gedwing word.
Sukkelende dierekliniek beroof
’n Boks met die dag se inkomste bestaande uit kosverkope en konsultasiegeld, is onder meer gebuit.
Veiligheidsbeamptes skiet ‘huisrower’ dood
“Die ander verdagtes het die donker in verdwyn.”
Covid-19-geval by Koeberg aangemeld
Dit is nie die eerste werknemer van Eskom wat positief vir Covid-19 toets nie.
Batsa gaan nie meer hof toe oor tabakverbod
Batsa het die regering tot Maandag tyd gegee om die verbod op die verkoop van tabakprodukte op te hef.
4 polisiebeamptes in hof ná sakeroof
Die polisiebeamptes word deur ’n rits ernstige aanklagte in die gesig gestaar.
Covid-19: Só gaan dit met Angus en Jill Buchan
Buchan wag vanoggend op sy jongste uitslae.
Regskenner klaar onduidelikheid oor regulasies op
’n Johannesburgse prokureur gee duidelikheid oor kinderoppassers, maskers en oefentye.
Man sterk goed aan ná skoot in gesig
Die saak is nog nie op die hofrol geplaas nie.
Covid-19: Europa se eerste geval dalk al in Desember
Die pasiënt het geen idee waar hy die virus opgedoen het nie, aangesien hy nie na die buiteland gereis het nie.
‘Ons weier’ – welsynsorganisasies oor die sentralisering van skenkings
Verskeie organisasies het Dinsdag kos onder behoeftiges uitgedeel ten spyte van die regering se pogings om dit te sentraliseer.
Raskriteria: Organisasies reik hofstukke uit
“As die saak sloer, sal talle klein sakeondernemings in wit besit ondergaan en sal die regering aandadig wees.”
Covid-19: Hospitaal gesluit ná babas, ma’s positief toets
Verskeie pasiënte het positief getoets nadat een pasiënt glo nie bekend gemaak het dat haar man die nuwe koronavirus onder lede gehad het nie.
Korrupsiesaak: Zuma se verhoor uitgestel
Oudpres. Jacob Zuma was veronderstel om weer Woensdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg te verskyn.
5 vas ná roof by Oos-Kaapse supermark
Die mans staan tereg op aanklagte van sakeroof, asook die oortreding van afsonderingsregulasies.
Covid-19-samevatting: Nog 17 herstel in ’n tronk
Die DA is bekommerd dat te min Covid-19-toetse in Pretoria gedoen word.
Afsondering: Departement swyg steeds oor kleuterskole
Daar is steeds geen duidelikheid oor wanneer kleuterskole sal heropen nie en ouers en kleuterskooleienaars is moedeloos.
Ammoniak-storting ná botsing
Inwoners in die omgewing het wakker geword van die walms in die lug.