“Wat soos ure gevoel het, was vergete toe die [baba se] gehuil gehoor kon word net toe die paramedici opdaag.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Afsondering: Só gaan vlak 3 werk
“Vlak 3 van die afsonderingstydperk is die grootste heropening van die ekonomie sedert die algehele landwye afsondering 63 dae gelede ingestel is.”
Kerke reageer op Ramaphosa se vergunning
Een kerkgroep wil nou vergoed word vir inkomste wat gedurende die algehele afsondering verlore gegaan het.
Afsondering laat SA’ners meer eet, minder slaap – peiling
Volgens die peiling het drankmisbruik wel afgeneem tydens afsondering.
2 vas wat glo by onderwysdepartement steel
Die verdagtes het glo in 2010 by ʼn sindikaat betrokke geraak wat van die departement gesteel het.
Honde-kinders dood toe swerm bye toesak
“Die bure se kinders het oor die muur gespring om die honde te help.”
Riool kan ook vir Covid-19-toetsing gebruik word
Dit is moontlik om klein elemente van die nuwe koronavirus wat in menslike afval voorkom, in riool op te spoor.
Foto’s: Dit sneeu op Sutherland!
Die Kammanassieberge in die Klein-Karoo is vanoggend met ’n sneeukombers bedek.
AfriForum staan gestrandes by tydens ‘spanningsvolle’ repatriasieproses
“In sommige gevalle was gestrande Suid-Afrikaners só angsbevange dat hulle ’n gevaar vir hulself begin raak het.”
Al hoe meer eise teen Oos-Kaapse polisie
Die Oos-Kaapse polisie het in die huidige boekjaar reeds R17 miljoen meer in eise uitbetaal as die vorige jaar.
Veiligheidswagte vas na ‘dief’ se dood
Twee voetgangers is glo op die R55 deur vier veiligheidswagte aangerand.
3 in hof oor 1 000 pakkies sigarette
Die verdagtes het oor die naweek in die rigting van Bela-Bela gejaag voordat hulle voertuig met ’n vrag sigarette eindelik voorgekeer is.
Ondersoek gevra na wetenskaplike wat regering kritiseer
“Lede van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad moet die vryheid hê om hul menings uit te spreek selfs al stem dit nie ooreen met dié van die regering nie.”
Boer se geliefde honde vergiftig
“Ons is die derde gesin wie se honde die afgelope twee weke vergiftig is.”
Man ernstig beseer gedurende ‘huisroof’
Die bure het gille vanuit die huis gehoor.
Aardbewing stuit nie eerste minister se televisie-onderhoud
Al het die vertrek rondom haar begin skud, het die eerste minister kalm gebly en met haar onderhoud voortgegaan.
Rustenburg: 1 vas oor aanranding; nog huise beset
Onwettige besetters het oor die naweek op nog ’n mynhuis toegeslaan terwyl die inwoner van die huis glo besig was om in te trek.
16 vas vir onwettige jag van springbokke
Die verdagtes het glo van honde en messe gebruik gemaak om die springbokke te jag.
Covid-19: Meeste gevalle dalk nié in Wes-Kaap
Suid-Afrika se toetsvermoë is heeltemal onvoldoende en uitslae kom soms ʼn week later.
Motoris gesoek ná ‘rower’ se skietdood
Een van die mans het tot by die motorvenster van die bestuurder geloop en daarop aangedring dat die bestuurder sy venster oopmaak.