Altesaam 386 352 toetse vir die koronavirus is tot op hede uitgevoer.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Afsondering: ‘SA kan nie tot einde Mei wag’
“Einde Mei is doodeenvoudig te laat,” meen ʼn kenner van die ekonomie.
Bylsma-vonnis waarskynlik uitgestel
Xander Bylsma vier dié week sy 21ste verjaarsdag in die tronk.
Stuur jonger grade eerste terug skool toe – kenner
Data reg oor die wêreld dui daarop dat kinders se kanse om Covid-19 op te doen en weens die virus te sterf, skraal is.
Covid-19-samevatting: Honderde sterf oornag in Brasilië
In Spanje het ʼn 113-jarige vrou van die nuwe koronavirus herstel.
Afsondering: Solidariteit rig skrywe aan duisende grootkoppe in ekonomie
ʼn Opname onder Solidariteit-lede het aangedui dat 50% van die deelnemers in dié stadium net ʼn gedeelte van hul salarisse ontvang.
‘Dieseldief’ vasgetrek
Die vragmotorbestuurder kon nie verklaar waar hy die diesel vandaan gekry het nie.
VSA maak nóg ’n skenking aan SA
Die eerste besending van ventilators sal binnekort in Suid-Afrika aankom.
Ballito-video: Só het gebeure glo verloop
Beamptes het glo die betrokke oggend ’n klagte ontvang oor mense wat nie die afsonderingsregulasies nagekom het nie en op die strand was.
Covid-19: Byna 700 nuwe gevalle in SA aangemeld
Meer toetse is in die openbare sektor as die private sektor uitgevoer.
SAL betaal steeds nie belasting, sê DA
Die DA meen die lugdiens oortree die voorwaardes wat die nasionale tesourie aan hom gestel het toe die reddingsboei uitbetaal is .
Parys-boere: ‘Staatsgetuies was ongeloofwaardig’
Die Valke se ondersoekmetodes is ook tydens die uitspraak fel gekritiseer.
Egpaar kritiek ná roof in Amanzimtoti
Albei is in ’n kritieke toestand inderhaas na ’n hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Parys-boere: Uitspraak eindelik gelewer
Dié ses boere het verlede week gehoor of hulle wel skuldig is aan moord.
Departement verbreek stilte oor kleuterskole
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het ook nuwe verwikkelinge aangekondig wat geskeide ouers, tehuise en begunstigdes van toelae betref.
10 dood ná brand by ouetehuis
Nog ’n mens is oor die naweek in Rusland dood toe ’n brand uitgebreek het by ’n hospitaal wat Covid-19-pasiënte behandel.
Versuim om masker te dra nié ’n misdryf – kenners
Hoewel die afsonderingsregulasies bepaal dat Suid-Afrikaners maskers in die openbaar moet dra, mag die oortreding daarvan nie gestraf word nie.
Covid-19: Ramaphosa keur vrylating van duisende gevangenes goed
Die DA meen dié besluit gaan tot ’n groter humanitêre krisis lei as wat die president hiermee probeer vermy.
Nuuslesers ‘verdwyn’ ná kritiek op sigaretverbod
Die nuuslesers het Dinsdag om verskoning gevra en het sedertdien nog nie weer in nuusuitsendings van die kanaal verskyn nie.
‘Swendelaar’ van Modimolle vas
Tydens die inhegtenisneming het die polisie op vervalste diamante, vervalste R200-note, juweliersware en metamfetamien afgekom.