Die presidensiële adviesraad het intussen virtueel met die president vergader.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
2 casino’s heropen nie ná afsondering
Dié casino’s toon geruime tyd al geen wins nie. Die algehele landwye afsondering was egter die spyker in die doodskis.
Covid-19: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Byna 100 korrektiewe beamptes het reeds Covid-19 opgedoen.
Covid-19: Meer as 3 000 nou positief
Die minister van gesondheid het aangedui dat die land se toetsvermoë moet verbeter.
Covid-19: 24 toets positief by Dis-Chem in Boksburg
Die apteek is intussen ontsmet en weer oopgestel met nuwe personeel aan diens.
LUR’e besoek families van vermoorde kinders
Twee jong seuns is die afgelope week grusaam in die omgewing van Johannesburg vermoor.
Danie en Elanie Gerber herstel van Covid-19
“Moenie ’n hero probeer wees nie,” pleit Danie by mense.
Skape in Vrystaat geslag: ‘Patrollies absoluut noodsaaklik’
“Dit raak erger omdat daar minder oë is.”
SAL-werkers dalk teen einde April werkloos
Dít nadat Pravin Gordhan vroeër vandeesweek SAL se versoek om hulp van R10 miljard geweier het.
Laaste lid van Stander-bende sterf
Heyl het in die vroeë 1980’s saam met André Stander en Patrick Lee McCall ’n aantal banke in Suid-Afrika beroof.
Verkeersbeamptes, handelaar in sop oor drank
Die twee verkeersbeamptes en die eienaar van die drankwinkel het hulle by die polisie oorgegee.
Covid-19-samevatting: ‘Afrika kan nuwe episentrum word’
Die Solidariteitfonds het intussen kospakkies aan sowat 250 000 families oor die hele Suid-Afrika begin uitdeel.
NSS-hereksamen na November geskuif
Kandidate wat nie aan die slaagvereistes in die eindeksamen van 2019 voldoen het nie, asook diegene wat wil herskryf om hul punte te verbeter sou dié hereksamen aflê.
Covid-19: Gevalle in Gauteng, Wes-Kaap styg
Dié provinsie se sterftes het skerp toegeneem.
ANC-raadslid in hof ná sy glo partytjie hou
Tebogo Mamorobela het intussen versoek om verlof te neem van haar pligte as lid van Brand South Africa se raad van trustees.
Eskom-werker en makker vas oor ‘gesteelde’ koperkabels
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat een van die verdagtes by Eskom werk en na bewering koperkabels gesteel en verkoop het.
94 korrektiewe beamptes, gevangenes het nou Covid-19
Die korrektiewe sentrum in Oos-Londen is steeds die enigste korrektiewe sentrum in die land waar gevangenes positief getoets het vir Covid-19.
Covid-19: Nog 2 sterftes aangemeld
Meer as 100 000 toetse is nou reeds gedoen.
Drankverbod word nie opgehef
Die verkoop van drank word nie as ’n noodsaaklike diens beskou nie.
Covid-19-samevatting: ‘Meer toetse moet gedoen word’
Kenners meen Suid-Afrika moet vinnig meer toetse doen al het dié land steeds die meeste toetse van al die Afrika-lande uitgevoer.