Die raadslede word in die inskrywing daarvan beskuldig dat hulle kospakkies steel.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Snoekloop: Vissers oortree glo regulasies
Inwoners van Lambertsbaai kla oor die vissers op dié dorp.
Covid-19: Soveel gevalle in Gauteng, Wes-Kaap
Altesaam 25 gevalle Covid-19 is teen Donderdagaand in Khayelitsha aangemeld. Johannesburg bly die episentrum van Gauteng.
Burgerlike organisasies vra vir groter kindertoelae
“Dit is die mees verreikende manier om te vergoed vir die groot verlies aan inkomste.”
Vier vas ná roof by vulstasies
Twee rooftogte is die afgelope week by vulstasies in eMalahleni aangemeld.
Covid-19-samevatting: VSA skenk nóg geld aan SA
Die sterftesyfer in Wuhan in China is eintlik 50% meer as wat aanvanklik geglo is.
Soektog na verdrinkte tieners se liggame duur voort
Die twee susters en ’n vriendin het Saterdag in die Oos-Kaap verdrink.
Dié sektore mag nou weer werk
“Die afsondering kan nie skielik opgehef word nie. Dit sal eerder geleidelik moet gebeur.”
Afsondering: Studente is bekommerd oor prakties
Universiteite doen alles moontlik om studente by te staan, maar sommige studente vrees hulle sal die jaar moet herhaal.
Covid-19-samevatting: Personeel by Tigerbrands toets positief
Twee ander Afrika-lande het intussen ’n tydperk van afsondering aangekondig of verleng.
Covid-19-samevatting: Weermag bevestig vier gevalle
Die DA het intussen aangedui dat hy geld aan die regering se Solidarity Fund gaan skenk.
Vrou, skoonma in hof ná man se moord
Die oorledene se vrou, skoonma en die vrou se vriend word verdink van sy moord.
Nooddienste behandel man ná huis brand
Groot dele van die huis was met die nooddienste se aankoms in vlamme gehul.
Covid-19-samevatting: Trump staak befondsing aan WGO
Die Chinese regering het glo ses dae lank gewag om die publiek van die Covid-19-pandemie in te lig. Duisende mense is in die tyd besmet.
Polisie oorweeg skrywe oor vuurwapenlisensies
AfriForum vra dat ’n uitstelperiode aan vuurwapenlisensiehouers oorweeg word.
Covid-19-samevatting: Afsondering in Namibië, Uganda verleng
Duisende winkels het intussen in Oostenryk heropen nadat die land sy regulasies ná sowat ’n maand verslap het.
Voorstelle om skoolplundery hok te slaan
“Daar is duidelik ʼn dringende behoefte daaraan om voorkomende maatreëls in te stel om skole teen misdadigers te beskerm.”
Valke trek ‘permit-smous’ vas
Die Valke was met die verdagte in verbinding onder die voorwendsel dat hulle ook ’n permit wou aanskaf.
Covid-19: Nog tientalle in gevangenis toets positief
Die korrektiewe sentrum in Oos-Londen word tans ontsmet.
Bejaarde op kleinhoewe met yster aangeval
“Sy het op die grond neergeval en gemaak of sy dood is.”