Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “ongebreideld”.
Woord: mombakkies
“Met daardie mombakkies weet ʼn mens nie wat hy dink nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “mombakkies”.
Woord: redekawel
Ken jy die woord “redekawel”?
Woord: skotig
Wat ʼn skotige opdraande! Ken jy die woord “skotig”?
Woord: vervaarlik
Ken jy die woord “vervaarlik”?
Woord: verhole
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verhole”.
Woord: platjie
Wanneer sou jy na iemand as ʼn platjie kon verwys? Taaltoffie stel ondersoek in.
WAT Woord van die week: paneer
Die WAT Woord van die week is “paneer”.
Woord: klinkstiebeuel
“Dit gaan klinkstiebeuel!” Taaltoffie ondersoek die woord “klinkstiebeuel”.
Woord: kortwiek
Waar kom die woord “kortwiek” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: skaai
Coenie de Villiers sing in sy lied, “Sputnik”: “Ons steel vrugte by die buurman; wat (vermoed ek) goed kan raai dat die kinders in sy donker tuin sy appelkose skaai.” Ken jy die woord “skaai”?
Woord: altoos
Al ooit gewonder waar die woord “altoos” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: heimwee
In haar lied “Heimwee” sing Mimi Coertse: “O ek sien weer die son op die velde en die ewige blou daarbo; en my hart skiet vol van heimwee en my drome swem in my oë.” Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “heimwee”.
Woord: bredie
Waar kom ons aan die woord “bredie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: robuus
Taaltoffie ondersoek die woord “robuus”.
Woord: spekskiet
Waar kom ons aan die woord “spekskiet”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: disnis
“Ek het my skoon disnis geval.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “disnis”.
Woord: verfomfaai
“Die hoed het my hare verfomfaai.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verfomfaai”.
Woord: origens
“Hy is opvlieënd van geaardheid, maar origens ʼn gawe kêrel.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “origens”.
Woord: kardoes
Onthou jy daardie kardoessak met vetterige biltong of lekkergoed? Taaltoffie ondersoek die woord “kardoes”.