Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 4-3-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nóú pra' jy
4 Maart 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Foto’s: Drie sterf in Durban-ongeluk
      • 40 ‘bendelede’ in Jouberton aangekeer
      • Lasbrief uitgereik om Mdluli in hof te kry
      • Boer ‘stabiel’ ná Kirkwood-aanval
      • Talle ontsnapte krokodille reeds uit Breërivier gevis
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Potgieter kan nie wag om Cheetah-trui te dra
      • Klink ’n glasie vonkelwyn op Duane
      • Schoenmaker laat Afrika-rekords tuimel
      • Vaughan gooi modder oor kolfblad
      • Kyk: ’n Driekuns en toe ’n fees van sesse
  • Landbou
    • Alles landbou
    • Landbounuus
    • Landboupromosies
    • Landboutegnologie
    • Produksie
      • Tydskrif skuld Cele verskoning oor opmerking – persombud
      • Valley laat dit reën terwyl die son skyn
      • plaasaanvalle Verdagte dood tydens plaasaanval
      • ‘Misdaadvlaag’ teister Vrystaatse boere
      • Ontmoet ons wynboere, deel 2: Kom kuier op Arendsig    
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Soms moet mens jouself met ander vergelyk
      • Podlitiek: Vlak een, belastingbetalers ween en entstoftog kry privaat steun
      • Alle grappies op ’n stokkie: SA humor is goud werd
      • #JongStemme: Hoop ná die ‘verlore’ jaar
      • #JongStemme: Vakbonde buite hul vakgebied
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Annelien se kombuis: Kersie-biscotti
      • Resep: Marokkaanse varksosaties
      • Resep: Bessie-en-sitrusstroopkoek
      • Resep: Klassieke croissants
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Boek: ‘Stillewe’ – Marie Spruyt
      • Taalgebruik: belofte, gelofte
      • Boek: Abraham Lückhoff-verhale uit toeka se dae
      • Gedig: In die Hoëveld
      • Boekresensie: 17 maal moord
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • ‘Pa’ in hulle WhatsApp-groep is toe eintlik ʼn vreemdeling
      • Grappies loop steeds oor PE se nuwe naam
      • Die kat kom weer … 15 jaar later!
      • Chirurg daag midde operasie op vir Zoom-hofsaak
      • Borderkollie nou ʼn miljoenêr
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • ToekomsVenster
      • ’n Eeu van Afrikaanse onderrig by Pta-skool
      • Alle grappies op ’n stokkie: SA humor is goud werd
      • Kom krap in ons Koöperasie-afslagmandjie!
      • Foto’s: Gordyn lig vir AfriForum Teater
      • Pretoria FM nou hiér ook uitgesaai
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Stiltetyd
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • ToekomsVenster: Woorde wat kwes
      • ’n Eeu van Afrikaanse onderrig by Pta-skool
      • Terugblik op die Rebelspoorvasbyt
      • Motorfietsopleiding vir nuwe ryers
      • Wêreldvetsugdag: Oorsake, gevolge en behandeling
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Steinway-pianis se motor, stemtoerusting gesteel
      • Leon van Nierop se resensie: Invisible City
      • Kyk Harry en Meghan se onderhoud met Oprah hier
      • Leon van Nierop se resensie: News of the World
      • Ondersoek kom na boelie-bewerings in Britse paleis
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Woorde wat kwes
      • Podlitiek: Vlak een, belastingbetalers ween en entstoftog kry privaat steun
      • ToekomsVenster: Ons sal self
      • Wiele2Wiele kry Jan Alleman se indrukke van die Brezza, Caravelle
      • ToekomsVenster: Waar maak jy die verskil?
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Nóú pra' jy

    • Meningsvormers
    • Rubrieke
    • Só sê die lesers

Ouerskap Rubrieke Tegnologie

Maak kodering verpligtend

  Ander skrywers  ·   2 Desember 2020
7 kommentare

Wonder jy steeds of hierdie veld aandag in jou skool moet geniet?

 app onderwys rekenaartegnologie robotika SOS Wolkskool
weer-storms-huis-dakloos-versekering

Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Stormskade en jou huisversekering

 2 Desember 2020
1 kommentaar

Ina Opperman verduidelik meer oor huiseienaarsversekering en hoe dit werk in die geval van skade wat deur ’n storm veroorsaak word.

 verbruikers versekering

Motors Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Brandende Kugas se eienaars uiteindelik vergoed

 1 Desember 2020
6 kommentare

Ina Opperman verduidelik wat gebeur het en wat verbruikers se regte is.

 Ford Kuga verbruikers

Karmenaadjies Rubrieke

Alles kan in ’n oogwink verander

  Lizma van Zyl  ·   1 Desember 2020
2 kommentare

Met die trane wat vlak lê roep ek my honde. Ons stap verder, maar Dirk se hartseer is ons skaduwee. En ek dink opnuut: die lewe kan binne ’n oogwink verander.

Rubrieke

Die vrees vir die Here

  Johan Oosthuizen  ·   29 November 2020
4 kommentare

Die vrees vir die Here is, soos die woordeboek verklaar, ‘n diepe ontsag, eerbied en respek vir wie God is. ‘n Heilige eerbied vir die Heilige God, skryf Johan Oosthuizen.

 Johan Oosthuizen

Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Waarskuwings oor te veel geld uitgee op Swart Vrydag

 26 November 2020
7 kommentare

Al word verbruikers dikwels gewaarsku om nie te veel geld uit te gee op Swart Vrydag nie, wys navorsing wat deur Debt Rescue gedoen is, dat verbruikers hulle maar doof hou vir hierdie waarskuwings. Ina Opperman verduidelik waarom Swart Vrydag en jou geldgedrag so belangrik is.

 skuld Swart Vrydag verbruikers

Goeie nuus Rubrieke

As dankbaarheid jou dra

  Ander skrywers  ·   26 November 2020
2 kommentare

“Ek staan op en gaan haal my dankbaarheidsfles. ’n Groot glasfles wat ek een jaar by ’n vriendin gekry het as verjaardagpresent. En ek weet wat ons kan doen. Dankie sê én dit op papier neerpen.”

 dankbaarheid

Rubrieke

Chris Chameleon: Kennis is mag, reg?

  Chris Chameleon  ·   23 November 2020
2 kommentare

Vandag is dit anders; kennis is grotendeels van sy angel ontneem deur die inligtingsrewolusie. Want ons lewe nou in ʼn tyd waar kennis oor absoluut alles binne ʼn ommesientjie in die palm van jou hand beskikbaar is, skryf Chris Chameleon.

 Chris Chameleon

Goeie nuus Rubrieke

Helpende Hand sê dankie

  René Roux  ·   18 November 2020
Geen kommentaar

Helpende Hand glo daarin om in dankbaarheid te ploeg, dan om hoop te saai, en om daarna in geloof te oes. Helpende Hand het in 2020 werklik geploeg, gesaai en geoes. Maar ons het nie al drie alleen gedoen nie. Hierdie jaar wil ons spesifiek die laaste twee maande van 2020 opsysit om net dankie te sê.

 Helpende Hand

Reis Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Dink hieraan as jy jou vakansie beplan in die pandemie

 16 November 2020
1 kommentaar

Mense kan nou weer reis, maar wat as Covid-19 weer jou vakansieplanne in die wiele sou ry? Gaan jy hierdie keer jou geld terugkry? Ina Opperman het ondersoek ingestel.

 koronavirus verbruikers

Rubrieke

Ons Franse kasteel: Die winde van verandering…

  Ander skrywers  ·   12 November 2020
3 kommentare

Die wind het soos ‘n profeet deur ons tuin kom waai met die boodskap dat verandering weer op pad is, skryf Sunita McDonald vanuit Frankryk.

 Ons Franse kasteel

Goeie nuus Rubrieke Toetentaal

My liefdevolle taalpad met Afrikaans

  Ander skrywers  ·   12 November 2020
2 kommentare

Tik my beiteltjie nog aan die taal-stalagmiete en -stalaktiete wat oral op sosialemediaplatforms hulself staanmaak en hangmaak? Tik sal ek tik totdat ten minste tien mense “op pad” reg spel en een van die twintig heerlike Afrikaanse sinonieme vir “awesome” gebruik.

 Die Dameskring

Goeie nuus Rubrieke

Koppieteefontein: Die Groot Trek

  Jak de Priester  ·   10 November 2020
5 kommentare

Om te trek, is nie vir sissies nie. Hulle beweer nie verniet dat naas die dood van ’n geliefde, is die tweede grootste trauma om te trek nie. Maar waar moet ons wortel skiet, is dalk die groter vraag skryf Jak de Priester.

 Koppieteefontein

Reis Rubrieke

Foto’s: Talana-museum is ’n erfenis-ervaring soos min

  Petronel Fourie  ·   6 November 2020
Geen kommentaar

ʼn Besoek aan hierdie besonderse museumkompleks is beslis die tyd en moeite werd. Of jy spesifiek daarheen wil ry, of daarlangs gaan op jou pad na die Natalse kus, sit sommer ʼn halwe dag opsy.

 Anglo-Boereoorlog foto's geskiedenis KwaZulu-Natal

Ouerskap Rubrieke

Oudskoolhoof beantwoord 20 vrae oor die matriekeksamen

  Ander skrywers  ·   6 November 2020
Geen kommentaar

Dit is wat ouers en leerders moet weet van die eksamentyd waarin ons, onsself nou bevind.

 eindeksamen Matrieks matrikulante onderwys SOS

Goeie nuus Rubrieke

Vir ’n oomblik is ek tuis

  Lizma van Zyl  ·   1 November 2020
3 kommentare

Ek het my op ’n gedenkbankie gaan tuismaak waar vars blomme getuig van die gemis. ’n Heilige sitplek met ’n asemrowende uitsig oor die strand. En so, net voor ek my selfoon aanskakel om gou op e-posse in te haal, merk ek die buitengewone groot deining op die see op – skaars ’n 100 meter voor my. Dit kan net een ding beteken, want dis mos walvistyd!

 Hermanus

Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Hier kom Swart Vrydag – vir ’n hele maand lank

 29 Oktober 2020
3 kommentare

Swart Vrydag gaan vanjaar heeltemal anders lyk as vorige jare, toe verbruikers mekaar sommer met die vuis bygedam het oor toiletpapier wat teen goeie pryse verkoop is. Maar maak nie saak hoe jy jou inkopies gaan doen nie, lees eers wat Ina Opperman sê oor hoe jy moet voorberei op jou inkopietog.

 Swart Vrydag verbruikers

Rubrieke

My beste Ellispark-herinnering: Ons straatbrak

  Johann Gresse  ·   27 Oktober 2020
1 kommentaar

Skielik gewaar sy uit die hoek van haar oog hoe ’n spul kinders ’n klein hondjie skop en terg.

 hond

Rubrieke

Chris Chameleon: ʼn Mens mag seker droom?

  Chris Chameleon  ·   21 Oktober 2020
3 kommentare

Dis tyd vir ʼn nuwe gelofte, ʼn nuwe onderneming.

 Chris Chameleon

Reis Rubrieke

Te voet deur die Wesfront van die Anglo-Boereoorlog se slagvelde

  Ander skrywers  ·   18 Oktober 2020
1 kommentaar

Dit is nou byna ʼn maand sedert die Wesfrontvasbyt-2020-staptoer en die verlange brand in my: ʼn verlange na die Vrystaat, verlange na die stap en bowenal verlange na my vasbyters.

 AfriForum Jeug Anglo-Boereoorlog staptog
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 75
  • 76
  • 77
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Video

  • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus

Nuuskommentaar

  • Nuuskommentaar: Entstof-saak ʼn beginselsaak  
  • Afrikaner Nuuskommentaar: Ons sal self, maar nie alleen
  • Nuuskommentaar: Selfs ʼn dwaas kan terugskouend wys wees
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons