Afgestudeerde student kan nou klerkskap voltooi.
Geloftedag 2019: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Two Oceans red vasgekeerde sonvis in hawe
Die akwarium het die hawe bedank vir hul vinnige optrede en bewaring van oseaanskatte.
Grip4Charity-gholfdag ploeg terug in die gemeenskap
Die Grip4Charity-gholfdag, wat sedert 2007 deur die NWK-groep georganiseer word, het vanjaar ruimhartige skenkings van R110 000 elk aan die SAVF Lichthuis in Lichtenburg en die Najaarsrus-versorgingsoord in Coligny gemaak.
Nog ʼn ‘droomkamer’ open in pediatriese saal
Reach for a Dream hoop om 50 van hierdie kamers in te rig.
Cradock-boere hoop op reën; kry intussen droogtehulp
“Ons hoop om vanjaar maar ʼn vroeë Kersgeskenk in die vorm van reën te ontvang.”
Slegs drie pote, maar niks stuit dié optelhond
“Leo is die dierbaarste, saggeaardste hond wat ek al ooit teëgekom het. Dit is ongelooflik hoe vinnig hy aangepas het om slegs drie pote te kan gebruik.”
Mense sit skouer aan die wiel om boere te help
Die pad na boerehulp loop deur die gemeenskap.
‘Stroop’ skenk jongste kontantprys aan honde-eenheid
Bonné de Bod en Susan Scott, die filmmakers van die bekroonde wildlewe‑dokumentêr “Stroop: Journey into the Rhino Horn War”, het besluit om die kontantprys van hulle jongste toekenning aan die veldwagters en honde-eenheid van die Krugerwildtuin te skenk.
Só kan jy tydens dié Kersseisoen ʼn verskil maak
“Dit is baie belangrik vir ons kinders om te leer hoe om te gee en hoe om reg te gee.”
Fietsryheld se nalatenskap leef voort
Die gevalle held se fiets, ter waarde van R12 000, is aan ʼn belowende fietsryer geskenk.
Helpende Hand het nou 11 maatskaplike werkers ingespan
Die Solidariteit Helpende Hand se nuwe maatskaplike afdeling het verlede week ’n historiese maatskaplike beraad aangebied.
Video: Help dat ʼn kind nie honger gaan slaap nie
Voeg jou stem by die projek wat daarop fokus om kleuterskole, waar behoeftige kleuters skoolgaan, te ondersteun met koopbewyse om kos aan te koop
Foto’s: Boer waak heelnag by honger, verkluimde skape
“Daar is ouens wat níks meer oor het om te verloor nie.”
Oliebol-inisiatief maak kinderharte bly
Krispy Kreme wil help om kinders se drome te bewaarheid, hetsy dit is om ʼn groot inkopiedag te hou, perd te ry of ʼn brandweerman vir die dag te wees.
Vrou kry trouring terug danksy barmhartige Samaritaan
Die ring het by die Irene-melkplaas verlore geraak.
God se raadsplan in Christus
God se raadsplan in Christus neem jou op ʼn opwindende ontdekkingsreis deur die Bybel.
Groenste munisipaliteite in Wes-Kaap aangewys
Die Wes-Kaapse regering het vroeër die week sy groenste plaaslike munisipaliteite vir 2019 aangewys.
‘Groen Vrydag’ bring hoop vir Kliprand-boere
Altesaam 19 trokke vol voer en voorraad vir droogtehulpbehoeftes is in die omgewing afgelaai.
Kanker beteken nie die lui van begrafnisklokke nie
’n Groep vroue en mans het op hul ysterperde ’n tog van 1 376 kilometer afgelê en by verskeie skole in informele nedersettings aangedoen en hul stories van hoop oor kanker gedeel.