Snywurms is ʼn seisoenale verskynsel en hul lewensiklus val saam met mielies se planttyd wat tradisioneel in Oktober, na die eerste reën, begin.
Nampo Kaap: Landbouleiers bespreek groen energie
Die kwessie of beurtkrag daartoe bydra dat misdaad in landelike gebiede toeneem, gaan bespreek word, asook watter bykomende vereistes aan boere gestel word.
Meer as 95% van plaasaanvalle, -moorde onopgelos
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel oor statistieke rakende die inhegtenisnemings en vervolgings van verdagtes wat by plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 betrokke was.
Krisis op eierplase, voëlgriep-entstof broodnodig
“Die mense weet nie hiervan nie, die depots en kleinhandelaars bel ons en raak aggressief as ons sê ons het nie eiers nie.”
Pasmaak oplossings vir swamdruk
Wanneer dit by swamdruk in rygewasse kom, is BASF se swamdoderportefeulje ongetwyfeld die naam waarvoor jy moet vra.
Wêreld is SA boere se speelveld
Hoewel die Suid-Afrikaanse ekonomie knyp, is daar steeds meer as genoeg geleenthede plaaslik en wêreldwyd vir boere om suksesvol te wees.
TLU se ‘Jongboer’ druk eie stempel op boerdery af
“Alles op sy plaas is netjies en agtermekaar,” sê een van die beoordelaars oor Nicky van der Linde, ʼn saaiboer van Mpumalanga, se boerderyopset. “Nie net die plaas en sy kantoor nie, maar selfs sy skoene is elke dag gepolitoer.
Van vee tot visvang by Nampo Alfa
“Dit is in die buitelug, so jy kan ʼn visstok voel en gooi, jy kan skote afvuur op die skietbaan en ons gaan ʼn baan uitlê waar jy kan ervaar hoe ʼn voertuig ry.”
Listeriose: Kenners vra optrede om uitbreking te voorkom
Die navorsingspan beveel aan dat die regering, in samewerking met bedryfsvennote, streng voedselveiligheidsmaatreëls by abattoirs en verwerkingsaanlegte instel om die besmetting met die bakterie te verminder en die moontlikheid van nog ʼn listeriose-uitbreking te verminder.
Tshwane-varsproduktemark gou uit metro se hande
Goedkeuring is toegestaan vir die varsproduktemark om as ʼn instelling op sy eie bestuur te word en nie meer deur die Tshwane-metro nie – ʼn stap wat verwelkom word.
Fotos: Noordwes-boere op knieë oor brande
“Daar is niks oor nie. Ons mense is moeg en moedeloos. Ons bid vir ons boere wat met die hande in die hare sit. Duisende gebede gaan uit. Ons glo daar sal hulp en uitkoms wees.”
‘Groot brande’ kort op mekaar ruk Vrystaat
In die geheel is sowat 273 411 ha weiding tussen 1 Mei en 26 Augustus in die provinsie verwoes in na raming 4 422 brande.
Staat weer op Vrystaatse boer se spoor
“Hierdie lyk nou na kwaadwillige vervolging en ʼn vermorsing en misbruik van die staat se fondse,” sê Piet Kleynhans, ʼn Vrystaatse boer.
Aanvalle maak uitvoere deur Swartsee amper onmoontlik
Die risiko dat Oekraïne se skepe gebombardeer word terwyl dit probeer om graan via die Swartsee uit te voer is nou só noemenswaardig dat kwalik geen maatskappy meer dié skepe wil verseker nie. Dit beteken al hoe minder graan vir die res van die wêreld.
Boer omgewingsvriendelik en bekamp aalwurms
Mikroskopiese organismes soos aalwurms wat in die grond woon, hou ʼn groter gevaar vir Suid-Afrikaanse produsente in as wat hulle moontlik besef.
Foto’s: Duisende ha brand weer in Vrystaat
Altesaam 4 299 veldbrande wat meer as 260 000 ha verwoes het, het tussen Mei en September in die Vrystaat gewoed.
Skaaphond durf wêreldkampioenskap aan ná tragedie
Suid-Afrika se skaaphondkampioen gaan vandeesmaand die wêreldkampioenskap in Ierland aandurf nadat sy vroeër vanjaar haar hele werpsel kort ná geboorte verloor het.
Russiese inval, ander kwessie by Nampo Kaap ontleed
Hulle is kenners in hul onderskeie gebiede en sal ingewikkelde kwessies in landbou, asook in die breë samelewing blootlê en op die man af praat.
Gure weer kortwiek uitvoer van appels, pere
Suid-Afrika se appel-oestyd is presies die teenoorgestelde van dié van China en dit het die afgelope paar jaar tot ʼn bestendige toename in Suid-Afrikaanse appel-uitvoere na China gelei.
Gesoute akademikus neem RPO-leisels oor
Prof. Frikkie Maré meen hy is gerat om die talle uitdagings in die rooivleisbedryf met unieke benaderings en strategieë aan te pak.