ʼn Administrasiebeampte sê hoewel daar kwansuis nie amptelik twee aansoekfases was nie, is dit veral leerders uit private skole of van ander provinsies wat nog op plasingsaanbiedinge wag.
Kopskuiwe in onderwys begin by ons onderwysers
Op Wêreldonderwysersdag op Woensdag 5 Oktober salueer ons julle as ons land se onderwysers.
My kind hou nie van sport nie, wat nou?
Spansport kan kinders se selfbeeld, koördinasie en algemene fiksheid ʼn hupstoot gee. Daar is egter baie kinders wat bloot nie belangstel in deelname aan tradisionele spansport nie.
Luister: AGHS-medikasie en die gebruik daarvan
Die medikasie wat dikwels met AGHS gepaard gaan, kan ouers laat voel asof hulle skielik in ’n apteek ronddwaal.
Kinderteater prikkel lagspiere én verbeelding
Sodra die Willis Will Motormuseum in Ratkashoek se deure smiddae sluit, begin die tjorre een vir een lewe kry. Dan begin hulle planne maak vir die jaarlikse straatmyl, al is daar ʼn ongeskrewe reël dat die Ford genaamd Fodel − ʼn Model-T en die oudste van almal − altyd wen. Dit gaan nie oor wen of verloor nie, totdat daar egter ʼn nuwe motor by hulle in die museum aansluit!
Luister: Wie is ek, Fletcher?
Kom lees en luister saam: Lallie loop met ‘n vraag rond en vra vir Fletcher: “Wie is ek, Fletcher?”. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk. Gaan vind gerus uit wat is Fletcher se antwoord op Lallie se vraag.
Handwerk: Maak ’n Hettie-hasie
Maak die fraaiste, sagte maatjie vir jou kleinding.
Outo-elektrisiëns nou by Sol-Tech opgelei
Voornemende studente kan reeds op 10 Oktober vanjaar met hul opleiding in dié vakrigting begin.
Braaf die Boerboel bult spiere vir Tassieprojek
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar meeste van alles dat dit braaf is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee.”
Matrieks, hier is jou kans om Antarktika te besoek
Vyf Suid-Afrikaanse matrikulante staan die kans om ’n besoek van ’n leeftyd na Antarktika los te slaan.
Opskud met inskrywings vir Jong Stadsboer Veldskool
Daar is nog enkele plekke beskikbaar, doen gerus nog op die nippertjie inskrywing as jou jong stadsboer die passie het om die week in die Bosveld te kom deurbring.
Van trauma tot heling
Met al die trauma wat Hettie al in haar jong lewe beleef het, was dit nodig vir haar om te begin met ʼn helingsproses waar sy kan “deel voel” en net wees. Wat sy nodig gehad het, is die vaste roetine, gesonde verhoudings en dissipline.
Luister: Hoe gesels ek met my kind oor AGHS?
Aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is nie ʼn vloekwoord nie. Ouers moet egter wel leer hoe om die gesprek daaroor met hul kinders aan te pak.
Luister: Fletcher is ontevrede
Kom lees en luister saam: “Fletcher is ʼn wit perd met bruin vlekke op. Hy woon op ʼn plaas by sy twee maats, Christiaan en Lallie, se pappa en mamma.” Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
Nuwe tassieprojek bring pure luistergenot
“Ons glo dat Fletcher die perd ʼn geliefde inwoner van elke huishouding gaan word, net soos Heidi en Nils Holgerson en Dawie die Kabouter van ouds.”
Outydse speletjies is sosiale erfenis vir vandag se kinders
Outydse, tradisionele speletjies is ʼn sosiale erfenis wat oorgedra word en generasies met mekaar verbind.
Hoop en ’n nuwe begin; die basis van maatskaplike werk
“Dit is hoekom ons poog om betyds in te gryp om ʼn kind hoop te gee. Met ʼn nuwe begin word alles moontlik vir ʼn kind wat ʼn slegte begin gehad het.”
Hoe sien ek om na my bejaarde ouers?
“Die belangrikste deel in hierdie proses is wel om met jou ouers te gesels en te hoor wat hulle behoeftes en gedagtes hieroor is.”
Help! My kind word geboelie
Maroela Media het met ma’s gesels wie se kinders die teiken van boelies is of self ander boelie, en hulp by kenners ingewin.
Luister: Wat is AGHS?
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kan ouers skoon die skrik op die lyf jaag wanneer hul kind daarmee gediagnoseer word.