Die opposisieparty se alternatiewe MTBR sit verskeie voorstelle vir belastingverligting uiteen wat volgens die party veel meer bekostigbaar as die bestaande modelle is.
Mediumtermynbegroting ‘van kritieke belang’
Die minister van finansies lê Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk in die parlement voor. Daar is in hierdie stadium verskeie kwessies wat hom waarskynlik slapelose nagte besorg. Hier is ʼn samevatting van wat sommige ekonome verwag.
Só lyk nuwe brandstofpryse
Die nuwe brandstofpryse tree Woensdag in werking. Hier is die finale aanpassings.
Verbruikersake: Ombudsman vir Verbruikersgoedere kyk só na klagtes
Wat is jou regte as jy probleme het met ʼn nuwe bed, ʼn handelaar weier om ʼn onderdeelbetaling terug te betaal of as jy nie kan bewys watter batterye jy vir jou omskakelaar gekoop het om dit te laat omruil nie?
Sakekamer wil Pta staatsbestand maak
“Ons is keelvol vir politieke rugstekery, die verval van infrastruktuur in alle vorms en politici wat aanspreeklikheid vermy. Ons gaan nie langer stilbly nie.”
Mini-begroting: Hou op ‘mooi broodjies bak’ voor verkiesing
“Verbruikers hoor hulle moet hul gordels stywer trek – maar dan moet die regering die voorbeeld stel en dit ook doen.”
Vroeë Kersfees wag dalk by brandstofpomp
Die Automobiel-Assosiasie (AA) voorspel dat die prys van petrol, diesel en selfs paraffien in November skerp gaan daal.
Watwou … ‘Wedwo’ is terug!
Suid-Afrikaanse vissmeerliefhebbers kan weer na hartelus aan ʼn vuurwarm snytjie roosterbrood met vissmeer smul.
Belastingstelsel snoeker SA’ners – verslag
Selfs al is vergelykende BTW-koerse in Europa oor die algemeen hoër, word dit versag deur die verlaging in ander belastingheffings.
Laat dié dekking die gate toe stop
As jy al ooit moes eis van jou medies, weet jy daar is baie gevalle waar hulle nie alles dek nie. Dis hier waar gapingsdekking inkom, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Kampi.co.za: Karavaanverhurings – ʼn nuwe inkomstebron
Karavane, wat dikwels geassosieer word met avonture en gesinsvakansies, het nou ‘n nuwe doel gevind as waardevolle bronne van ekstra inkomste.
Hoe om ʼn eksekuteur vir jou boedel te kies
Wanneer bepaal word wie ʼn geskikte eksekuteur van jou testament kan wees, help dit om die hoofpligte van ʼn eksekuteur in gedagte te hou en om te verseker dat hulle hierdie pligte kan uitvoer.
Vlaandere vry na SA sakeondernemings
Verteenwoordigers van die Vlaamse regering sê Vlaandere hou ʼn legio geleenthede vir Suid-Afrikaanse ondernemings in, wat na Vlaandere wil uitbrei.
Bitcoin is eintlik ʼn winskoop
“Ek is nie lui nie, ek is energiedoeltreffend,” skerts mense soms. Bitcoin is die teenoorgestelde van lui en kritici kla dikwels oor sy hoë energieverbruik.
Verbruikersake: Ombudsman vra strenger beheer oor e-handel
Ina Opperman het gaan kyk hoe weet jy by wie jy regtig koop wanneer jy aanlyn inkopies doen en wie verantwoordelik is om jou klagte op te los.
Gesamentlike groenteprojek lewer eerste groente aan mark
Lebo Mosime het verlede jaar na AfriForum uitgereik. Sy het in daardie stadium suksesvol produkte aan die mark gelewer. Haar boerdery was egter te klein om ekonomies lewensvatbaar te wees.
Brink wil kultuur in metro omswaai
“Daar is geen manier om die metro uit die moeilikheid te kry as ons nie die kultuur verander nie, en om dit te doen het jy leeuemoed, deursettingsvermoë en politieke vernuf nodig.”
SA voer eiers in voor Kersfees
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het reeds talle permitte uitgereik vir die invoer van tafeleiers, bevrugte eiers en pluimveevleis.
Inflasie weer aan’t styg
Dit was nie net eiers wat verlede maand duurder was nie. Lees hier watter ander items inflasie in September opgestoot het.
Mag die beste geld wen!
Bitcoin is dus nie ideaal nie, maar dit los ʼn aantal belangrike probleme op.