“Hulle kon nie opkom nie en was baie maer en verhonger. Die perde was ook totaal gedehidreer.”
Peuter brand dood in plakkershut
Drie kinders is uit die brandende plakkershut gebring.
Premiers geloof wat plaasaanvalle wil prioritiseer
“Dit blyk of die owerhede stelselmatig tot die besef kom dat plaasaanvalle nie net as ’n gewone misdaad beskou kan word nie.”
Geen kwade gevoelens ná beskuldigings, sê hospitaal
Dr. Naing Soe, uitvoerende hoof van die hospitaal, het gesê hy onderneem om steeds die nodige sorg en behandeling te bied aan die gemeenskap van Pretoria.
14 vas wat glo reg in eie hande neem
‘n Polisiebeampte is ook tydens die voorval beseer.
Gemeenskap ontken brandstigting by skool
Die departement van onderwys in Gauteng het toegegee dat brandstigting by Katlehong Primary School moontlik nie die gemeenskap se handewerk was nie.
Video: Ondersoek ná metrobeamptes Jhb-vrou vaspen vir bloedtoets
“Dit is belangrik om kennis te neem dat ʼn polisiebeampte, ingevolge wetgewing, ʼn persoon wat weier om ʼn bloedmonster vir wetstoepassingsdoeleindes te gee, fisies in bedwang mag bring.”
Samsa ondersoek oliestorting by Algoabaai
Volgens Samsa het die skeepsbrandstof tydens die hervul van ʼn skip oorgeloop.
Malema se grondgrypsaak weer uitgestel
Malema se pogings om die Wet op Oproerige Byeenkomste as ongrondwetlik te laat verklaar, het al tot verskeie uitstelle in die twee sake gelei.
Nuwe wetgewing op pad teen plastiekafval
Sy het daarop gewys dat navorsing deur die Wêreld Ekonomiese Forum en die Ellen McArthur-stigting bevind het daar kan teen 2050 meer plastiek as vis in die see wees as huidige tendense nie stopgesit word nie.
MRK doen ondersoek ná maaiers in pasiënt se mond
Die ondersoek kom ná maaiers in die 52-jarige Sadick Ebrahim, ʼn pasiënt by die hospitaal, se mond gevind is. Maroela Media het vroeër berig Ebrahim is ʼn week na die voorval aan natuurlike oorsake dood.
Nóg ʼn hoewe-aanval op Bokfontein
Dít volg sowat 24 uur nadat ’n egpaar oor die naweek ook op ’n kleinhoewe in dié omgewing oorval en aangerand is.
Só vorder sport met kwota-teikens
Krieket, rugby en netbal vorder die vinnigste met rastransformasie, maar roei, rolbal, jukskei, swem, tennis en hokkie sukkel.
‘God dra familie’ ná tienerseun sterf
“Giovanni was ʼn ekstrovert wat mense om hom aangetrek het. Almal wou altyd met hom vriende wees; hy het net ʼn manier gehad om mense se harte aan te raak.”
Saak uitgestel teen man wat hawelose glo aanval
Hy is in hegtenis geneem sowat ʼn maand nadat die liggame van vyf hawelose mans naby Magnoliadal en Muckleneuk gekry is. Die mans is herhaaldelik geslaan en gesteek.
Klagte teen Zindzi Mandela by Menseregtekommissie ingedien
“Sy moet vir haar optrede verantwoordbaar gehou word en AfriForum versoek die MRK om in hierdie verband ondersoek in te stel en op te tree.”
Bloemfontein se geliefde ‘pannekoektannie’ vermoor
Die nooddienswerkers het agtergekom Herbst se hande is vasgebind toe hulle die liggaam uit die huis verwyder het.
Parys-boere: Uitspraak wéér uitgestel
“Ons het regtig ons harte daarop gesit dat dit nou gaan klaar wees, maar ek glo daar is ’n doel daarmee.”
Wes-Kaap bekommerd oor duisende uitstaande aansoeke vir skooltoelating
“Die doel van dié gedeelte van die proses is om soveel as moontlik aansoeke so gou as moontlik af te handel, sodat plekke by skole kan oopgaan waar dieselfde kinders twee of drie keer suksesvol geplaas is.”
Twee dood, 16 beseer toe voertuie bots
Twee kinders is in ʼn kritieke toestand per helikopter na hospitale geneem.