Sy het dit boonop op haar 35ste verjaardag en sonder om haar woonstel te verlaat gedoen.
Aardbewing tref Taiwan
ʼn Aardbewing van 6.2 het Taiwan Donderdag getref.
Frankryk rou ná vyf in reddingshelikopter sterf
Ondersoekers het reeds begin met ʼn omvattende ondersoek om die oorsaak van die ongeluk te bepaal.
$1 miljoen-teiken vir paar tekkies
In plaas daarvan om die tekkies te dra word dit eintlik as kunsvoorwerp gereken.
Indië-siekte: Swaarmetale in pasiënte se bloed gevind
Staatsowerhede het ’n ondersoek gelas na die bron van die metale en dat die verspreiding daarvan onder die loep geneem moet word.
Indië: Honderde siek, een dood van onbekende siekte
Hulle het ook simptome van naarheid, bewusteloosheid, duiseligheid en erge hoofpyn ervaar.
Massa-inentingsprogram in Verenigde Koninkryk begin
Die land is een van dié wat die swaarste deur Covid-19 getref is en daar is reeds meer as 61 000 sterftes en 1,6 miljoen bevestigde gevalle van die virus.
Brexit-gesprekke val vas
Daar is gerugte dat Boris Johnson, premier van Brittanje, dreig om gesprekke met die Europese Unie te laat vaar.
Frankfurt-buurt ontruim oor WWII-bom
Sowat 75 jaar ná die oorlog is Duitsland steeds besaai met ploftoestelle wat dikwels tydens bouwerk oopgegrawe word.
Connery se Bond-pistool vir miljoene opgeveil
Sean Connery het dié pistool as die ikoniese Britse spioen James Bond in die 1962-rolprent “Dr. No” gebruik.
Tendai Biti op borgtog ná aanrandingsklag
Die betrokke Russiese burger, Tatiana Aleshina, het in die hof glo deurlopend vir die staatsaanklaers gefluister.
Ring skitter tot in rekordboek
Elke blaartjie van die ring se blomontwerp van agt lae, is uniek.
‘The Crown’ en die fyn lyn tussen feite en fiksie
“Daar is baie mense in Brittanje en reg oor die wêreld wat ‘The Crown’ as akkurate historiese vertellings sien. Dit is nié geskiedenis nie. Dit is drama.”
Covid-19: Meer as 1,5 miljoen sterftes wêreldwyd
Daar is tans meer as 65 miljoen bevestigde Covid-19-gevalle in 220 lande en gebiede reg oor die wêreld.
Interpol waarsku teen diefstal van Covid-19-entstof
Terwyl regerings voorberei om entstowwe te begin versprei, beplan misdaadsindikate reeds om die verskaffingskettings te infiltreer of te ontwrig.
Vyf dood ná motor in Duitse inkopiestraat in skare inploeg
’n Nege maande oue baba is een van die slagoffers.
Tientalle help om man van 300 kg uit huis te red
Die man is in ʼn metaalkas wat aan ʼn hyskraan gehang het, na ʼn ambulans afgehys.
Hamilton toets positief vir Covid-19
Hamilton het Maandagoggend met ligte simptome wakker geword, terwyl hy ook meegedeel is dat ’n persoon met wie hy in kontak was positief vir die virus getoets het.
Poemas-kaptein, nog twee geskors oor twiets
“Op daardie oomblik het ek nooit gedink dat ek die Argentynse rugbykaptein sou word nie en ek moet nou verantwoording doen vir wat ek nege jaar gelede gesê het.”
Witeiland: Strafregtelike klagte volg ná dodelike uitbarsting
Altesaam 22 mense is die betrokke dag in Desember verlede jaar dood terwyl talle ander ernstige brandwonde opgedoen het.