Christiaan Bezuidenhout (72) het die toernooi as die voorste SA speler afgesluit nadat hy en Sebastian Soderberg (67) op -7 die vyfde plek gedeel het.
Voorlopers by Sun City blaas in mekaar se nekke
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Branden Grace weet wat dit verg om Afrika se sogenaamde Major agter jou naam te skryf.
Ervaring betaal in Sun City
Twee ou hande het Saterdag by Sun City vir die wêreld se jong gholfsterre gewys waar Dawid die wortels gegrawe het.
Reën in Sonstad kelder gholf
Spel is afgelas omdat die Gary Player-baan se skoonvelde deurdrenk was en daar te veel water oral op die baan was om suksesvol voort te speel.
Die son skyn helder vir Ryan Fox
Die Nedbank-uitdaagtoernooi het Donderdag in Sun City afgeskop. Hier is die voorlopers.
Die Tier is terug
Ná weke van spekulasie het Tiger Woods Woensdag op sosiale media aangekondig dat hy aanstaande maand sy amptelike terugkeer tot die gholfbaan maak.
Alle oë op Fleetwood in Sun City
Daar is ook hoë verwagtinge vir George Coetzee wanneer 66 spelers vandeesweek vir die gesogte Nedbank-toernooi by Sun City sal aantree.
Droom-vierbal met Woods dalk gou realiteit
Hoewel nog niks amptelik bevestig is nie, dui alles daarop dat dié vier gholfsterre aanstaande maand in Florida in die VSA in ’n vertoonwedstryd sake sal uitspook.
Louis-hulle kry toe hul pot goud
Dustin Johnson en sy drie landgenote, Pat Perez, Patrick Reed en Talor Gooch, het as die 4Aces-span meegeding en naelskraap met ’n enkele hou die LIV-spankroon ingepalm.
Miljoene wag op Louis-hulle
Die algehele prysgeld vir die LIV-toernooi se spantoernooi is ʼn ongelooflike 50 miljoen dollar (bykans R906 miljoen) met 16 miljoen dollar (R290 miljoen) wat op die wenspan wag.
Gholf: DeChambeau dink nie te veel van Louis-hulle
“Gegewe die beserings (Grace se maagspierbesering) wat hulle gehad het en die feit dat ek my 4-yster verder geslaan het as sy (Oosthuizense ) se no. 1-stok in Jeddah, glo ek ons het ʼn goeie kans.”
Du Plessis in die wolke oor LIV-reeks
“Die LIV-reeks het my hele lewe verander en ek is Louis, Charl en Branden baie dank verskuldig. Hulle was al drie my helde terwyl ek grootgeword het.”
McIIroy nou beste ter wêreld
Norman en sy LIV-troepe het boonop die afgelope naweek nog ’n kopseer bygekry nadat die Amerikaanse PGA-reeks regstappe gedoen het teen die finansierder van die reeks.
Gholf: Rory mik weer na eerste plek in wêreldgholf
Rory McIlroy het tellings van 66, 67 en 67 in die eerste drie rondes van die CJ-bekertoernooi op die Congaree-baan in Kalifornië aangeteken.
Gholf: Rahm voor, maar Rory blaas in sy nek
Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout is op 141 houe (-1) in die 46ste posisie.
Skoliere se spaarvarkies glimlag ná toernooi
Wandré Snyman, wenner van die eerste Bridge the Gap-gholftoernooi op die Wingatepark-buiteklub in Pretoria, het R11 000 in die sak gesteek.
Dit reën dollars vir Grace
Grace se LIV-verdienste vanjaar is byna $3 miljoen (R54 miljoen) meer as sy totale verdienste van net meer as die $12 miljoen (sowat R216 miljoen) in sy hele loopbaan.
Schwartzel se beursie kan bult
Schwartzel het tellings van 64 en 67 in die eerste twee rondtes aangeteken en is net drie houe agter die voorloper, die Amerikaner Peter Uihlein.
Schwartzel vuurwarm in Jeddah
Schwartzel het ongelukkig op twee putjies houe aan baansyfer afgestaan om op 64 houe te eindig.
Klakous Garcia ‘selfsugtig’
Die 42-jarige Spanjaard het Vrydag se afsluitingsdatum vir aanstaande week se Majorka Meesters-toernooi gemis.