Die meer bekende name het hul bes gedoen om hom in te haal, maar kon nie daarin slaag nie.
Tiger, Rory verloor teen Spieth, Thomas
Dit was ʼn liefdadigheidsgeleentheid en pasgemaak vir ʼn TV-uitsending, maar ten minste is Tiger Woods weer terug op die gholfbaan.
Gholf: Kan die Skot Scott die druk weerstaan?
Wanneer Jamieson Saterdag op Leopard Creek in die derde ronde afslaan, is dit met ʼn voorsprong van drie houe.
Ernie Els speel in Rupert-toernooi
Die 53-jarige immergroen Els is een van drie Major-kampioene wat van Donderdag op die Leopard Creek-baan buite Malelane hul talente in die Alfred Dunhill-kampioenskap sal uitstal.
Gholf: Ashleigh skitter in Australiese Ope
Ashleigh Buhai het vroeër vanjaar ook die Britse Ope vir vroue op St. Andrews in Skotland gewen.
Thriston se setwerk gee deurslag in SA Ope
Lawrence, wat in 2021 die Joburg Ope gewen het, asook die Europese Meesters in Augustus vanjaar, se setwerk was in die kol.
Laevelder neem voortou in SA ope
Die nuutgekroonde nuweling van die jaar Thriston Lawrence het Donderdag op Blair Atholl die spel van ’n gesoute kampioen opgedis.
Gholf se bestes ding mee vir gesogte titels
Die room van plaaslike gholf en ’n tikkie meer as ʼn anderhalf dosyn van die wêreld se grootste sterre se visiere is van Donderdag af op twee uiters gesogte titels gerig.
‘Norman moet waai’ – Woods
Tiger Woods het gister ’n wye reeks onderwerpe met die media bespreek en ook gesê sy beseerde regterbeen kniehalter al sy pogings om weer goeie gholf te speel.
Tiger al weer beseer
Volgens betroubare inligting het Woods die laaste weke so hard soos ooit geoefen om vir vandeesweek se Hero-toernooi gereed te wees.
Soete oorwinning vir jong Bradbury
Daniel Bradbury was voor die toernooi slegs 1 384ste op gholf se wêreldranglys en het eers ses dae voor die toernooi ʼn uitnodiging ontvang om op Houghton af te slaan.
Fin raak kluts kwyt by 18de putjie
Saterdag op die Houghton-baan in Johannesburg was die 24-jarige Fin Sami Välikämi aanvanklik met een hou voor die Engelsman Daniel Bradbury.
Gholf: Onbesonge Engelsman loop voor in Joburg Ope
Dié toernooi, die eerste van die nuwe seisoen se DP World Tour, is Vrydag deur reën en weerlig gepootjie.
Bradbury loop voor in Joburg Ope
Die weergode het Donderdagmiddag die laaste sê gehad toe dreigende weerlig verhoed het dat die eerste ronde van die Joburg Ope-gholftoernooi op Houghton voltooi kon word.
Talle voëltjies by Joburg Ope verwag
Dit is die eerste keer dat die bekende Houghton-gholfbaan die Joburg Ope aanbied.
McIIroy nou Europa se beste
Intussen is miljoene rand die afgelope naweek by Sun City vir Gary Player se kleuterskool naby Lanseria ingesamel.
Gholf: Dubai-toernooi op meskant gebalanseer
Die Europese gholfbase kon nie vir ʼn beter draaiboek vir die laaste toernooi in vanjaar se Road to Dubai-reeks gevra het nie.
Mcllroy op Fitzpatrick se spoor
As Matthew Fitzpatrick sy derde toernooi in vanjaar se Europese reeks wen, sal hy die eerste keer as die voorste speler in die Europese reeks gekroon word.
Sportlegendes spook dit uit vir liefdadigheid
Die naweek wanneer die Gary & Vivienne Player-uitnodigingstoernooi by Sun City aangebied word, sal Player hoop dat die geldkoffers van sy liefdadigheidstigting ’n ordentlike hupstoot kry.
Fleetwood in trane ná tweede oorwinning
Christiaan Bezuidenhout (72) het die toernooi as die voorste SA speler afgesluit nadat hy en Sebastian Soderberg (67) op -7 die vyfde plek gedeel het.