“Al wat ons wil hê, is dat ons versoek om ranglyspunte te verdien, regverdig oorweeg en beoordeel te word.”
ʼn Eerste op afslaanbof vir hoërskoolspelers
Volgens Dieter Snyders sal Bridge the Gap die eerste hoërskooltoernooi in Suid-Afrika wees waarin amateurspelers ook hul stokke vir ʼn wentjek kan swaai.
Woods dalk gou weer in aksie
Die Amerikaanse PGA-reeks het Maandag die name van 17 van die 20 deelnemers aan die komende Hero-uitdaagtoernooi bekend gemaak.
Half miljard vir Johnson ná LIV-oorwinning
In hierdie ses toernooie het Johnson 324 putjies gespeel en altesame 1 228 keer die balletjie geslaan. Dit beteken hy het meer as R25 000 met elke hou verdien.
Groentjie wen groot op LIV-reeks
Hy het in Junie ʼn beroepspeler geword en vandag die toernooi in Bangkok met drie houe gewen.
‘Nee’ vir ranglyspunte in LIV-reeks
Greg Norman het gehoop die LIV-spelers wat vandeesweek in Thailand meeding, kan reeds op ranglyspunte aanspraak maak.
Norman slaan dalk kolhou vir LIV-reeks
Die LIV-reeks se doelwit om allerbelangrike wêreldranglyspunte vir sy spelers te bekom, blyk nou binne hul bereik te wees.
Gholf: Higgo en Burmester kook in die VSA
Suid-Afrika se Ashleigh Buhai is in die 60ste posisie op 216 nadat sy 71 houe in die derde rondte aangeteken het.
Gholf: Bezuidenhout gly, Higgo bars deur
Christiaan Bezuidenhout het effens laat glip in die tweede ronde van die Sanderson Farms-gholfkampioenskap in Mississippi.
Yanks swoeg vir oorwinning
Dit was juis Spieth en Homa se enkelspelkragmetings wat Sondag die skaal finaal in Amerika se guns geswaai het, toe dit amper wou lyk of die internasionale spelers kon verras.
Amerikaners oorheers Presidentebeker
Die Amerikaanse gholfspan is stewig op koers om die Presidentebeker te behou nadat hy sy voorsprong oor die Internasionale span nog verder vergroot het.
Amerikaners maai onder internasionale gholfspan
Soos voorspel, was die magtige Amerikaanse span die vinnigste uit die blokke en het hulle in die een wedstryd ná die ander hul teenstanders by die Presidentebeker-toernooi platgevee.
Gesoute Yanks gunstelinge by Presidentebeker
Met ’n groot pak slae wat skynbaar wink, is daar net een ding wat die internasionale gholfspan die volgende paar dae kan red: suiwer en akkurate setwerk elke keer as dit tel.
Gholf: Woordestryd woed voort
Die strydbyle tussen spelers wat aan die Amerikaanse PGA- en Europese (Dubai World Tour) reekse en Greg Norman se LIV-reeks deelneem, is opnuut geslyp.
Gholf: Rory gee die pas in Rome aan
Greg Norman se LIV-gholfreeks sou wat wou gee om Rory McIlroy ook aan boord te hê.
Vonke spat op Wentworth
Op Wentworth in Engeland word die derde ronde van die BMW PGA-kampioenskap Saterdag beslis nadat Vrydag se tweede ronde uit eerbied aan koningin Elizabeth II afgelas is.
Bezuidenhout se gholfdrome bewaarheid
Die 28-jarige boorling van Delmas is een van Trevor Immelman se ses kapteinskeuses vir die tweejaarlikse stryd tussen 12 van die Yanks se bestes.
Gholf: Walters laat sy bors in Denemarke bult
Suid-Afrika se Justin Walters het in Farso in Denemarke stilweg tot binne trefafstand van die voorlopers gekruip ná die derde ronde van die Made in Himmerland-toernooi wat deel is van die Road to Dubai- en Europese gholfreekse.
Gholf: Cam Smith aan die brand in LIV-toernooi
Die organiseerders van die omstrede LIV-gholfreeks het Vrydagaand in Boston in die VSA met breë glimlagte gaan slaap.
Player vaar uit teen LIV-reeks
Europa se gholfbaas het spelers van die Saoedi-Arabies gefinansierde reeks boonop versoek om nie aanstaande week logo’s van die LIV-reeks op hul klere te dra nie.