“Ons het so amper van sosiale distansiëring vergeet toe ons agtergekom het dat die bal in die gat is.”
Oorhaastige gholf-fasiliteite oor die vingers getik
Die oortreding van die regulasies kan tot ’n boete of gevangenisstraf lei.
Regulasies vir sport mis die setperk
“Oor die hele wêreld is daar reeds verskeie voorbeelde wat toon dat gholfspelers inderdaad veilig na die bane kan terugkeer.”
Nog ’n SA’ner is Presidentebeker-kaptein
Die voormalige meesterskampioen sal sy eie kapteinskap-stempel wil afdruk.
SA se Bezuidenhout tweede toe The Players-kampioenskap afgelas is
“Dit is baie frustrerend as jy ’n ronde van 65 in jou Players-kampioenskapsdebuut gespeel het en dit nie tel nie.”
Player uit die veld geslaan deur Trump se gebaar
“Om as ’n internasionale atleet die hoogste eerbetoon vir Amerikaanse burgers van die president te ontvang, is beslis iets wat ek vir altyd sal koester.”
Els terug op wenpad
“Dit is ʼn goeie ding om hard te werk vir iets, want jy wil nie hê dit moet net in jou skoot val nie.”
Gary Player deur Trump vereer
Suid-Afrika se gholflegende Gary Player gaan deur pres. Donald Trump vereer word.
Gholf: Geen sigare in sig vir Suid-Afrika
Oosthuizen kon wel ʼn stewige R5 miljoen in sy sak steek.
Gholf in Abu Dhabi: Weer so naby en tog so ver vir Louis
Louis Oosthuizen het die derde ronde van die Abu Dhabi-kampioenskap in 70 houe voltooi om op 207 te eindig.
Gholfspelers swaai hul stokke die lekkerste hiér
SA het drie gholfbane onder die top-100 ter wêreld.
Grace klim 56 ranglysplekke
Louis Oosthuizen is egter steeds SA se voorste speler.
SA Ope: Grace onttroon koning Louis as kampioen
Wanneer Grace die dag warm is, is hy vuurwarm.
Koning Louis brul soos groot leeu
Louis Oosthuizen hou daarvan om kat en muis met sy teenstanders te speel.
Stone beïndruk met Randpark-baan
“Ek tref die bal tans baie goed op die afslaanbof – dryfwerk is beslis een van my sterk punte.”
Van Rooyen se reuse-Kersgeskenk
Toe Erik van Rooyen Maandagoggend wakker word, het hy ʼn vroeë Kersgeskenk ontvang waaroor enige gholfspeler sal droom.
Presidentebeker: Amerikaners verydel Ernie Els se droom
Waar die internasionale span se besielende kaptein, Ernie Els, vir langer as drie dae die hef in die hande gehad het, het die sprokiesverhaal geëindig namate die dag gevorder het.
Internasionale gholfspan se sprokie duur voort
Daar is baie min dinge in sport wat ’n span laat saamstaan soos spangees.
Australiese Ope: Só naby, en te ver, vir Louis Oosthuizen
Net een hou, nog net een putjie.
Australiese Ope: Derde keer skeepsreg vir Louis?
In Pilanesberg was daar versagtende omstandighede, maar in Doebai het Oosthuizen se spel uitgerafel.