Die Fransman David Ravetto en Noorweë se Kristian Krogh Johannessen het Donderdag die winderige toestande op die St. Francis Links-baan die beste bemeester.
LIV wil, maar Will wil nie
Die 26-jarige Zalatoris, tans no. 8 op die wêreldranglys, het glo reeds twee aanbiedinge van die LIV-reeks van die hand gewys.
Bezuidenhout laat sy beursie bult
Die Suid-Afrikaner het prysgeld van amper $450 000 op die gholfbaan verdien.
Gholf: Bezuidenhout klou vas, roem vir Buhai
Christiaan Bezuidenhout is ná die derde ronde, wat hy in 69 houe voltooi het, op 207 houe (-9) vierde.
Gholf: Suid-Afrikaners speel wêreld aan die brand
Christiaan Bezuidenhout was op TPC Sawgrass by Ponte Verdra Beach in Florida saam met Adam Svensson van Kanada voor op agt houe onder die baansyfer toe die tweede ronde van die geldryke Spelerskampioenskap weens ʼn storm tot ʼn halt geroep is.
Buhai los voor in Tokai
Intussen neem drie Suid-Afrikaners die voortou in die Mediclinic-uitnodigingstoernooi in Centurion.
Tienersensasie verstom in Tokai
Die jong Duitser se spel was van wêreldgehalte en veral haar setwerk was witwarm gewees.
Vierde SA Ope-titel wink vir Buhai
Die Johannesburger Ashleigh Buhai het vanjaar nog net in drie toernooie gespeel, maar elke keer onder die toptien klaargemaak.
Gholf: Kitayama byt vas in Arnold Palmer-toernooi
Kitayama het sy eerste oorwinning in die Amerikaanse PGA-reeks verseël toe hy op die 17de putjie ʼn voëltjie aangeteken het.
Gholf: McIlroy en Scheffler rooiwarm
McIlroy, wat in die eerste ronde 73 houe aangeteken het, het dit met tellings van 69 en 68 opgevolg.
Gholf: Woeste wind waai Rahm weg
Wanneer die wind woes waai, is die kanse baie goed dat enige gholfspeler se spel kan uitrafel, al is jy ook eerste op die wêreldranglys.
LIV-geldkrane toegedraai
Een van die spelers wat verlede jaar op sosiale media gespog het met die private stralers waarin hulle vlieg en die duur sjampanje en wyn wat hulle drink – op die toernooi se rekening – het die man in beheer van die geldsake glo laat besluit om die brieke aan te draai.
Grace derde in LIV-kompetisie
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan is Sondag in die pylvak van die LIV-reeks se Mexiko-toernooi na die podium getroef.
Mostert wen in Gqeberha
Dylan Mostert (-16) het al die aanslae afgeweer en die Nelson Mandelabaai-kampioenskap op die Sonskyntoer gewen.
SA spelers sukkel by LIV
Die toernooi stuur Sondag af op ʼn spannende einde met ʼn groot groep spelers wat steeds kan wen.
Grace puik in Meksiko, res van span sukkel
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan het die eerste toernooi van vanjaar se LIV-reeks op ʼn vaal noot begin.
Dié spelers in LIV-reeks te sien
Die omstrede LIV-gholfreeks spog vanjaar met sewe splinternuwe gesigte, insluitend ʼn Suid-Afrikaanse en ʼn Amerikaanse Meesterskampioen.
Rahm onttroon McIlroy
Wat Tiger Woods betref, wou dit voorkom of sy energie hom oor die naweek in die steek gelaat het, maar die vyftienmalige Major-kampioen was tevrede met sy terugkeer-vertoning.
Kalm Senekal wen by Zebula
Die aanvalle het die een na die ander gekom, maar ʼn koel en kalm JJ Senekal het elkeen daarvan hou vir hou afgeweer.
Senekal klou vas by Zebula
JJ Senekal loop reeds van die eerste rondte af voor.