Hierdie is nou die vyfde generasie van die buksie. Daar is sedert 1979 meer as drie miljoen Caddys wêreldwyd gebou.
F1 terug in Las Vegas
Die Formule 1-aandwedren is die laaste keer in 1982 in Las Vegas aangebied.
Krag is nie alles
Dit is ʼn redelike groot sportnutsvoertuig, maar agter die stuur voel dit meer soos ’n sportmotor as ʼn lomp sportnuts.
Zontes is weer goed op dreef
Die maatskappy Race Screen Technology het in 2017 die Suid-Afrikaanse mark betree met Zontes- en Kiden-motorfietse.
Volvo swig voor politieke druk
Dis ʼn pragtige motor met ʼn elegante ontwerp, sewe sitplekke en ʼn fantastiese, luukse binneruim en afwerking, maar hy is bitter swaar op petrol.
Luister: Wiele2Wiele bekyk ’n nuwe Hyundai, Ford en Audi
Wiele2Wiele vertel vir jou hoe Hyundai se Creta nou “grênd” raak. Hulle bekyk die nuwe generasie Ford Ranger en Ford Everest en vat die langpad met Audi se Q5 40 TDI.
Ford-aanleg maak reg vir nuwe Ranger en Raptor
“Ford dra tans amper 2% tot die bruto binnelandse produk van Suid-Afrika by en volgende jaar vier ons ʼn eeu lange betrokkenheid in Suid-Afrika.”
Lexus se intreemodel kry ʼn pragbaadjie
Die UX is ook nie net ʼn mooi rooi baadjie met uiters modieuse lyne nie. Onder die vel is daar gevorderde tegnologiese kenmerke.
Pretoria Buitelug Ekspo en Fees is waar jy einde April wíl wees!
Dié veelsydige fees word van 22 tot 24 April by die Legends MX-avontuurplaas aangebied en bied topklas- Afrikaanse vermaak, meer as 300 buitelug-uitstallers én ʼn see van 40 000 proteas.
Lelike eendjie word mooi én prakties
Hyundai se splinternuwe Grand Creta het gou my oog gevang.
Luister: Kia Carnival beïndruk die Wiele2Wiele-span
Hulle gaan ry ook met Toyota se Land Cruiser 79-dubbelkajuit-herdenkingsweergawe en ʼn opgeknapte Mahindra XUV300.
Rav4-reeks geskommel …
Op die pad stel die Rav4 al sy troefkaarte ten toon. Egalige kraglewering, sterk versnelling, stil kajuit en sagte vering.
Program vir kykNET Buite Ekspo tot barstens toe vol
Kampeerdery, kuier en kinderlike pret wag vir besoekers by vanjaar se kykNET Buite Ekspo. Die ekspo word van 25 tot 27 Maart by Môreson-plaas net buite Malmesbury in die Wes-Kaap aangebied. Sien die volledige program vir vanjaar se geleentheid hier:
Motorbedryf lewensbloed van SA ekonomie
Dekades lank, deur die moeilike tyd van sanksies in die laat tagtigerjare en vroeë negentigs – en vandag steeds – het die Suid-Afrikaanse ekonomie swaar gesteun op sewe motorvervaardigers.
Volkswagen dink strategies met dié plan
Volkswagen het tans drie kommersiële voertuie wat deur gekose verskaffers vir enige doel pasgemaak kan word.
Suzuki DL 650 V-Strom – betroubare reisgenoot
Daar is oorgenoeg woema en na jare se produksie het Suzuki die vering op die DL feitlik vervolmaak.
Wiele2Wiele ry met nuwe modelle van BMW, Suzuki en Hyundai
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie nuwes wat sopas bekendgestel is: BMW se 2-reeks koepee, Suzuki se Celerio-buksie en Hyundai se Tucson-sportnuts.
Resep vir sukses
Die resep vir ʼn luikrug is seker die ingewikkeldste. Dit moet so mooi soos ʼn koepee wees, so vinnig soos ʼn sportmotor, so lig op brandstof soos ʼn begrotingsbuksie en so ruim soos ʼn sportnuts.
Ou, getroue opgeknap vir nog beter waarde
Die Fortuner is ʼn gunsteling onder derduisende gesinne, en die waardepakket is pas ʼn bietjie aangepas.
Hyundai se gewilde sportnuts vernuwe
Die nuwe model se ontwerp is polariserend, maar onder die vel is dit steeds ʼn lekker voertuig.