Ons het ʼn groot, sewesitplek-sportnuts wat uiters luuks is. Hy het ʼn lekker enjin – en hy is mooi, en dit teen minder as R500 000 vir die intreemodel.
Liewe Lexus…
Dit is ʼn pragtige motor, en ry lekkerder as meeste sportnutse.
Wiele2Wiele gesels oor motorbedryf, Toyota se Corolla Cross
Hierdie week gee Wiele2Wiele terugvoer oor Toyota se State of the Motoring Industry (SOMI), deel nuus oor die nuwe GR Beker-Yaris-uitdaging waaraan Jeanette gaan deelneem en gesels oor die Toyota Corolla Cross.
ʼn Opwindende luikrug
Renault het sy vyfde generasie Clio plaaslik bekendgestel.
In ʼn Raptor deur Lesotho: Reën, modder en die mooiste uitsig
ʼn Pragtige stukkie teer wat soos ʼn lint tussen die berge lê strek voor ons uit. Die kontras tussen die pikswart teer en grasgroen berge en die water wat soos ʼn spieël reflekteer toor met my.
VW kikker sy gewilde Polo op
Die Polo spog nou met ʼn paar visuele opknappings, nuwe intelligente stelsels, ligte en bekleedsel.
Padlangs met die Jimny: Grondpaaie en kleindorpie-bekoring
Van Wyksdorp is ʼn pragtige klein dorpie met die interessantste storie oor sy polisiestasie.
Brabus en KTM – ʼn onwaarskynlike samewerking
Bestellings het Maandag om 16:00 op KTM se webwerf geopen en die 154 beskikbare fietse is binne enkele minute teen R790 000 stuks opgeraap.
ʼn Nuwe rigting vir Hyundai se i20
Die nuwe i20 spog met ʼn splinternuwe ontwerp.
BMW iX50 – uit ʼn ander wêreld
Dit voel kompleet of jy in ʼn vreemde vlieënde voorwerp net bo die pad sweef. 0-100 km/h vat net 4,6 sekondes.
Yamaha MT-03 – einde van verkeersknope
Die klein Yamaha is dus ongelooflike waarde vir geld. As groter fietse jou afskrik, dan is die MT-03 dalk net die ideale oplossing.
Gaan Haval die handskoen opneem?
Die H6 is weereens, soos met die Jolion, ʼn enorme tree vorentoe vir die handelsmerk, maar is dit genoeg as ʼn mens die stywer prys in ag neem?
Wiele2Wiele gesels oor Kyalami 9-uur-uithouren
Hierdie week luister Wiele2Wiele na ‘n simfonie van sportmotorklanke by die Kyalami 9-uur-uithouren en ry met nog ‘n Hyundai Staria-model.
Uitdagings, slaggate met koop van tweedehandse voertuie
Om ’n tweedehandse voertuig aan te koop is om verskeie redes vir baie padgebruikers aan die orde van die dag. Maroela Media het by ’n kenner aangeklop vir wenke oor die aankoop van só ’n voertuig.
Lekker verjaar, ou grote
Die Toyota Land Cruiser 79 4.5 V8‑enkel- en dubbelkajuit het nou ʼn 70ste herdenkingsmodel bygekry.
Kyalami-9-uur-uithouren bekoor
Die laaste ronde van die 2021-seisoen het begin met drie spanne wat almal nog om die titel geveg het.
Hyundai se ‘bakkie met ʼn dakkie’
Die Staria Multicab is ʼn meerdoelige vervoeroplossing vir gesinne sowel as klein ondernemings. Amper soos ʼn bakkie, maar met ʼn dakkie, én baie meer spasie!
Veteraantoer se fut nog lank nie uit
“Die helfte van die motors wat vir vanjaar se toer ingeskryf is, is ware veterane – die oudste onder hulle ’n 1908 Model S Ford.”
Renault Kiger draf maklik die langpad kaf
Alles in ag geneem, dink ek die Kiger kan hom op die langpad gedra en sal ʼn middelklas-gesin se vakansie met tevredenheid laat begin en eindig.
Foto’s: Nuwe Range Rover onthul
Die nuwe Range Rover bied 19 modelle om van te kies met drie enjinopsies.