Die nuwe Range Rover bied 19 modelle om van te kies met drie enjinopsies.
In ʼn Raptor deur Lesotho
Tussen die grens, Butha-Buthe, die Mafika Lisiu-pas en Katsedam maak die hemel se sluise oop.
Kawasaki Ninja 400 ’n aangename verrassing
Dit is egter wanneer jy begin ry dat die Ninja 400 ver bo sy grootte presteer.
Motorverkope spring teen ʼn stink spoed weg in 2022
Toyota het koning gekraai gevolg deur Volkswagen.
Landy se nuwe Discovery uiters luuks
Dit is op die pad waar die samehorigheid van die Discovery mens uitboul.
Wiele2Wiele: Hyundai se Staria Multicab bekendgestel
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op hulle eerste bekendstelling vir 2022, met die Hyundai Staria Multicab. Hulle gaan ry ook met die Audi SQ5 TSFI Quattro en Kia se intreemodel die Sonet LX.
Wie gaan dié naweek op Kyalami die kroon span?
Plaaslike inskrywings gee ʼn lekker geur aan vanjaar se Kyalami-9-uur-uithouren.
Kia kry ʼn sitplek aan die tafel met nuwe Sorento
Die materiale en funksionaliteit van die vorige Sorento het nie vir my in die betrokke prysklas gepas nie, maar met die nuwe Sorento is dit beslis nie die geval nie.
Maniere om motorlisensies maklik te hernu
Die volle hernuwingsproses, insluitend betaling, kan aanlyn gedoen word. Al wat nie aanlyn gedoen kan word nie, is om die werklike lisensieskyf af te haal.
Vlugtige kennismaking met die Suzuki GSX-S1000
Die nuwe Suzuki GSX-S1000 is ’n kaalfiets met min fieterjasies.
Kyalami se 9-uur-uithouren gaan voort
Die Kyalami‑9-uur-uithouren wat wêreldwyd bekend is, is einde verlede jaar weens die Covid-19-pandemie en gevolglike reisverbod op Suid-Afrika uitgestel.
Mazda se BT-50 mis plek-plek die merk
Die Mazda is weens sy tekortkominge eenvoudig ook te duur.
Bentley se luukse elektriese motor in 2025 verwag
Die luukse motorhandelsmerk Bentley het Woensdag gesê sy eerste ten volle elektriese motor sal in 2025 gereed wees.
Hier word motorversamelaars se drome ʼn werklikheid
Dié fabriek bou ʼn paar ongelooflik pragtige rygoed soos die Shelby Cobra’s.
Wiele2Wiele gesels oor Suzuki Vitara Brezza, BMW M5 Competition
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Suzuki Vitara Brezza en oor BMW se fantastiese M5 Competition. Hulle gee ook raad oor brandstofverbruik en gesels met hul motorfietskenner oor al die jongste verwikkelinge.
Dié Kia-wa ʼn ware gesinsbus
Dit is ʼn sewesitplek-gesinsvoertuig wat elke luuksheid bied.
Bakkie-oorlog: Word die Triton onderskat?
Mitsibushi se Triton is een van die bakkies wat aan die agterspeen suig wanneer dit kom by gewildheid en verkope. Met bakkies se pryse wat die hoogte ingeskiet het, begin die Triton voorwaar soos ʼn winskoop lyk, skryf Brendon Staniforth.
Audi bou supervinnige laainetwerk in SA vir e-tron-reeks
Hierdie laaistasies sal vir alle EV-verbruikers, ongeag voertuigeienaarskap, toegang gee tot die jongste moderne laaitegnologie wat in Suid-Afrika beskikbaar is.
Die lekkerste een in die T-Cross-reeks?
Dit is bitter maklik om dié spesifieke T-Cross op te som. Hy is dalk die intreemodel in die reeks, maar verreweg die lekkerste.
Ineos se Grenadier vind rigting in SA
Ons het pas die geleentheid gekry om ’n passasier te wees in twee van die Ineos Grenadier se voorproduksie-toetseenhede.