Sommige van die voertuie wat Saterdag opgeveil gaan word, bied ʼn een-keer-in-’n-leeftyd-geleentheid vir versamelaars om dit te bekom.
Motorbedryf groei ondanks talle uitdagings
Toyota kraai steeds koning te danke aan die bekendstelling van sy Corolla Cross en die Hilux wat steeds uiters gewild is.
Kawasaki Z 650 Ninja – bekostigbare sportfiets
As jy ’n intreevlaksportfiets soek wat kan diens doen as ’n pendelfiets ook, is die Ninja 650 ideaal.
Wiele2Wiele ry met Toyota se Rumion
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met twee verskillende sewesitplekvoertuie – die Mercedes-AMG GLS 63 4MATIC+ en Toyota se nuwe Rumion.
Goedkoopste Lexus mooi én hibried
Lexus, soos die moedermaatskappy Toyota, het van rigting verander om nuwe energie- voertuie (NEV) sy prioriteit te maak.
Koepee met vier deure
Die 4-reeks maak sy tekkies vas en vlieg teen die pas af soos ʼn sierskaatser met vlymskerp lemme.
Is hierdie die lekkerste AMG?
Met die druk van die aanskakelknoppie is ʼn mens nie oortuig dat daar ʼn bomklapper onder die kap skuil nie, maar gee kans – dié AMG kan brul.
WeBuyCars: Só lyk verkope per provinsie
“Ons data wys dat ʼn voertuig waarskynlik vyf tot ses keer in sy bestaan van eienaar sal verwissel.”
R18 Classic – Miskien het BMW iets beet
Die R18 Classic is ’n paradoks. Daar is soveel verkeerd met die fiets, en tog is dit juis sy onvolmaaktheid wat hom amper perfek maak.
Wiele2Wiele ry met Volvo-trok
Hierdie week is daar ‘n eerste vir Wiele2Wiele – hulle ry met Volvo se 16-liter FH16-vragmotor. Hulle rits ook met die Nissan Magnite rond en dan kry hulle Dakar-koors tydens die Parys400-veldren.
2022 Ford Ranger – alles wat jy moet weet
Groot opwinding heers reeds oor die splinternuwe Ford Ranger.
Lexus se gewildste model – vanselfsprekend
Dit is nie moeilik om te verstaan hoekom die ES Lexus se topverkoper is nie.
Audi verkwik Q5-sportnuts
Ondanks die wêreldwye halfgeleierskaarste hou Audi Suid-Afrika sy voet op die snelpedaal met die bekendstelling van ʼn opgeknapte Q5-reeks.
TGB-vierwielers – nuwe speler in die landboubedryf
Met die prys van diesel wat die hoogte in skiet, is dit nuttig om te weet dat jy ’n TGB kan aanwend op die plaas.
Is nuwe MU-X kompetisie vir Fortuner?
Die pryse en spesifikasies vir Isuzu se nuwe MU-X is bekend gemaak.
Kry die beste werkverrigting (en bly veilig) op die pad
Hoekom versnel sommige hoëprestasiemotors tot by 100 km/h vinniger as wat jy kan sê “roekelose bestuur- oortreding”, en het ʼn topspoed vinniger as SpaceX se vuurpyle met hanteringsvermoë gelykstaande aan resiesmotors, as dit onveilig en onwettig is om ten volle daarvan gebruik te maak op openbare paaie?
Wiele2Wiele ry met Peugeot se nuwe bakkie
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Peugeot Landtrek-bakkie, beleef die ‘Meester van Afrika’ met Toyota se Land Cruiser 300 en hou kompetisie met die Toyota Rav4 Hybrid.
Padlangs met Ford se allesdoener
Ons roete het oor 1 200 km gestrek – van die Kaapstad Internasionale Lughawe tot by die Wijnland Auto Museum.
Padlangs met die Jimny: die Karoo, die Kalahari, riviere en die see
Die uitnodiging was duidelik. Van Donderdag tot Sondag – ʼn Suzuki Safari.
Perdekrag: Gesinsbussies sê mekaar die stryd aan
In dié episode van Perdekrag kom twee ware gesinsbussies teen mekaar te staan.