“Ek kan nie soos hy klink nie en dit sal aangeplak wees as ek probeer. Ek interpreteer dit op my eie manier en in my eie styl.”
‘ALTEmit a capella’ ʼn gesellige teaterervaring
“Ons wil graag hê die gehoor moet voel hulle kuier saam met ons.”
Popsangeres kondig swangerskap aan in musiekvideo
Sy het direk ná die musiekvideo se uitreiking haar swangerskap met haar 90,5 miljoen volgelinge op Instagram bespreek.
Afrikaanse kunstenaars toer SA plat ten bate van droogtehulp
Adam Tas, Jakkie Louw, Ghapi en Andries Vermeulen is te sien tydens die AfriForum Droogtetoer, wat Woensdag by Weiveld in Pretoria afskop.
Ondersteuningskonsert vir Elize Cawood aangebied
“Jy kan haar teenwoordigheid aanvoel, en die respek wat ons vir haar het is juis die motivering vir hierdie ondersteuningskonsert.”
Van Coke se lied vir dogtertjie op Top-20
Die snit verskyn in Van Coke se jongste solo-album, Dagdrome in suburbia, wat in Oktober verlede jaar uitgereik is.
Luister: Jennifer Zamudio reeds twee dekades ʼn Afrikaanse musiekliefling
“Dit voel asof ek net nou die dag my 15 Jaar Spesiale Uitgawe-album uitgebring het en hier staan ons vyf jaar later.”
Partytjietyd vir Kurt Darren op Top-20
“Nonna” bly die week in die nommer een-posisie.
Luister: Danny Smoke voltooi legkaart met nuwe musiekvideo
“Dit gaan oor daardie oomblik wat jy net nie wil hê moet verbygaan nie, en dié liedjie vra vir die laaste keer: ‘Asseblief, moenie dat hierdie oomblik weggaan nie’.”
Video: Chanté se ‘Tragedie’ vol rou emosie
“Hierdie liedjie is vir almal met ’n stukkende hart, en ek hoop dit gee vir luisteraars die nodige krag om te kan aanbeweeg.”
Karlien van Jaarsveld: ‘Ek kan nie glo dis al 10 jaar nie’
“Ek voel werklik die enigste ding wat ek regtig al bietjie kon verstaan in my lewe is my pad met God. Dis al.”
Appel terug in 1ste plek op Top-20
Appel het reeds vroeg vanjaar naam gemaak toe dit die eerste liedjie was wat dit kon regkry om Snotkop en Ricus Nel se “Boerepompie” te onttroon.
Musiekvideo: Pierre Nel glo daar is nog storieboekliefde
Pierre Nel wil met die musiekvideo van sy jongste enkelsnit, “Mis jou”, vir mense sê dit is net menslik om soms hartseer en eensaam te voel.
Video: Amerikaanse Camille se ‘Stiltetyd’ eerste op Maroela
“Stiltetyd” is beskikbaar op Van Niekerk se debuutalbum, “Hier het ek jou gevind”, wat eersdaags beskikbaar sal wees vir aankope.
’n Musiekster om dop te hou: Heidi
Dié Vrystaatse meisie is reg om plaaslike verhoë, en die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers opnuut te oorrompel met haar borrelende persoonlikheid en aansteeklike melodieë.
Pianis se R3 miljoen-klavier flenters ná klavierskuiwers dit laat val
Die ongeluk het op 31 Januarie gebeur nadat Hewitt ʼn opname van Beethoven se klaviervariasies by ʼn opname-ateljee in Berlyn afgehandel het, en die klavier teruggeskuif moes word na haar woning in Italië.
Stigter van Ladysmith Black Mambazo sterf
Die groep het sedert sy stigting nie minder nie as vyf Grammys gewen.
Elandré kraai koning op Top-20
Vandeesweek neem Elandré die eerste én derde posisie op die Top-20 in.
Jak de Priester: ‘Elke liedjie is waardevol’
“Jy kan nie die lewe terug kry nie en ek dink dit is wat mense so emosioneel maak.”
Video: Deon Groot se ‘Hemelpoorte’ ʼn kragballade
“Dit beskryf wat ons verwag van die liefde, maar ook oor wat ons kan bereik met God in ons liefde saam.”