Elandré bly vir die tweede agtereenvolgende week in die no. 1-posisie.
Smokie se SA toer tot Desember uitgestel
Die rockgroep Smokie se konserte in Suid-Afrika is tot Desember uitgestel.
Kenny Rogers oorlede
Die sanger en akteur Kenny Rogers is in die ouderdom van 81 oorlede.
Covid-19: Stroom gratis konsert met Afrikaanse sangers
Coenie de Villiers, Amanda Strydom, Ricus Nel, Theuns Jordaan en Corlea Botha is van die kunstenaars wat ingestem het om deel van dié reusekonsert te wees.
Só maak sangers plan oor Covid
“Ons as sangers en musikante is gewoond daaraan om maande te hê waar daar minder werk inkom, maar dit is gewoonlik iets wat jy vooruit kan beplan en dan kan jy ook daarvoor geld wegsit.”
Irene-Louise van Wyk se jongste enkelsnit: ‘Dit is ek teen die wêreld’
Irene-Louise van Wyk voel soos ʼn nuwe mens en sy is gereed om dit vir die wêreld te verkondig. Die musiekvideo vir haar splinternuwe enkelsnit, “Ek voel soos oee”, is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Video: Hoërskoolleerders raak kreatief met Covid-19-liedjie
“Ons het gedink die land het so iets nodig – vir die kinders deur die kinders.”
Video: Pieter Marcato ‘geïnspireer deur Tinder-afspraak’
Dié video is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Elvis Blue hou ‘Kwarantyn-konsert’ op Facebook
“Ek is jammer dat die vertonings gekanselleer is, maar as jy steeds ʼn show wil sien, hou ek graag een nét daar waar jy ook al is.”
‘Die lang vrou’ van kabaret oor nuwe projek, album
“Dit het alles begin met akkerblare: ʼn Vrou uit die Noord-Kaap het my gekontak nadat sy vir jare na my gesoek het.”
Dihan maak debuut met ‘Geheim’
Dihan Schoeman, ook bekend as Jacques Olivier in Binnelanders, het onlangs sy eerste oorspronklike enkelsnit, “Geheim”, uitgebring.
VirAnder, Bernice West blom op Top-20
Elandré neem vandeesweek die no. 1-posisie in.
Big Daddy finaal gegroet
“Ons het altyd geweet dat ons ʼn merkwaardige pa het, maar eers met die geboorte van sy kleinkinders het dit by ons ingesink net presies hoé geseënd ons is.”
Jongste verwikkelinge rondom AiG in Kaapstad
Steve Hofmeyr het intussen gesê hy sal binnekort meer bekend maak oor sy toekoms by AiG.
Kwaggabees put inspirasie uit ware lewensverhaal
“Crazy mal oor jou” en “Skadu’s wat dans” is beslis nie net nog twee soetsappige liefdesliedjies nie. Albei snitte is gegrond op ʼn ware verhaal wat ʼn mens se hart laat krimp.
‘Rus in vrede, onse Wouter’
Wouter de Wet, voormalige aanbieder van Dis opera en Loof die Here op RSG, is Maandagoggend dood.
Laudo Liebenberg betree die Top-20
Hy het onlangs sy eerste Afrikaanse solo-enkelsnit, “Ek kan nie wag, uitgereik.
’n Hele nuwe begin vir Reynardt Hugo
“Dit gaan oor hoe ek my hart vir die Here gegee het. Hoe ek myself moes vergewe vir goed wat ek in die verlede gedoen het en mense moes uitsny wat ʼn slegte invloed op my gehad het.”
Musiekvideo: ‘Die lappop’ spog met ʼn nuwe leerbaadjie
Die musiekvideo van die drie manne se “Die lappop” is vir die eerste keer aanlyn net hier op Maroela Media te sien.
Luna Paige vier mondigwording in musiekbedryf
“Die grootste uitdaging is om jouself van jou werk te skei en nie toe te laat dat die werkslading, strewe na sukses of mislukking van projekte ʼn invloed op jou selfbeskouing het nie,” vertel Luna Paige.