“Die kykers is tans nog verdeeld oor haar, maar hulle moet net ontspan en haar geniet.”
Liefde gedy vir ‘Boer soek ʼn vrou’ se Hentie en Hantie
Vandag is dié paartjie nog dolgelukkig.
10 vinnige feite oor ‘Byt en Buskruit’ se tweede seisoen
Adam Tas, die aanbieder van die program, en Pieter Strauss het met Maroela Media gesels oor tien goed wat jy dalk nie van dié program geweet het nie.
‘Die GROOTontbyt’-span vier 5de verjaarsdag
GROOTfm 90.5 het verlede week sewe jaar van verskilmaak-vermaak in die Jakarandastad gevier, terwyl Die GROOTontbyt Maandagoggend sy vyfjaarmylpaal bereik het.
Jen Aniston: Hollywood se liefling nou bulhond in ‘The Morning Show’
Die boeiende dramareeks ‘The Morning Show’, met Jennifer Aniston in die hoofrol, is onlangs vir vier Emmy-toekennings benoem.
‘Voetspore’ se span weer op reis
“Dis ʼn vreemde tyd. Dis vreemd om deur die Krugerwildtuin te ry en die enigste mense daar te wees. Of om deur dorpe te ry wat soos spookdorpe lyk.”
Borrelende Ansu oor sepierol, toekomsdrome
“Ek het gesê: ‘Ouma weet dit nog net nie, maar ek gaan eendag op die TV wees’.”
Leon van Nierop se resensie: Unsolved Mysteries
Hierdie reeks, ’n voortsetting van die berugte en geliefde Robert Stack-reeks van die tagtiger- en negentigerjare, een van die wêreld se gewildste reekse, plaas ses geheimsinnige gebeure onder die vergrootglas en vra jou: “Wat dink jy het regtig gebeur?”
Oudjoernalis en ‘Brandkluis-‘aanbieder sterf
Marinus Wijnbeek, aanbieder van “Die brandkluis”, ʼn wetenskapprogram wat in die laat 1970’s gewild was op TV, is Sondag in die ouderdom van 80 dood.
Theodore Jantjies: Van ‘Laan’ na rugbyveld
“Vir jare moes ek ʼn karakter vertolk wat kantoor toe gaan en pakke dra en nou kan ek in ʼn sweetpak saam met die manne op die veld uitdraf.”
‘Maak my famous’ eersdaags terug op die kassie
Die program het ʼn produksiebreuk van agt weke geneem weens die Covid-19-pandemie.
‘Kwarantyn’ se Le Roux-familie: ‘Dit het nog nie ingesink nie’
“Ons het vanoggend eers 05:00 in die bed geklim ná al die opwinding van die aankondiging.”
En die wenners van ‘Kwarantyn’ is…
Die wenners van die eerste seisoen van kykNET se realiteitsprogram, Kwarantyn, is Woensdagaand aangewys.
Emmy-toekennings 2020: Hier is vanjaar se benoemings
Netflix het die meeste benoemings, met altesaam 160.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Marthinus: ‘My driebeenhond is my beste vriend’
“Die langste wat ons al van mekaar af weg was, is twee weke.”
Aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’ verloof
“Dit voel of ek op wolke loop.”
‘Getroud met rugby’: Nuwe seisoen, nuwe gesigte
“Toe ek jare gelede aan die eerste seisoen van die destydse dramareeks geskryf het, het ek nooit kon dink dat die storie so ʼn lang leeftyd sou hê nie.”
Gewilde ‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie verloof
“Hy het juis vanoggend vir my ʼn boodskap gestuur om te sê hy hoop nie ek het van die pad af gery op pad skool toe oor ek so na my ring staar nie!”
Boer soek ʼn vrou: Só lyk vanjaar se boere
Vanjaar se boere, almal op soek na vroulike pasmaats, se ouderdomme wissel van tussen 24 en 52.
Lee-Ann van Rooi maak sepiedebuut in ‘Suidooster’
“Die karakters is mense wat net soos ons is; nie vergesogte karakters nie, maar eerder mense wat jy glo bestaan.”