Die VF Plus is van mening dat die omstrede Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings, beter bekend as Aarto, bloot net nie uitvoerbaar is onder die huidige regering nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AARTO"
‘Aarto sal nie lewens red nie’
“Daar is geen bewyse dat die Aarto-loodsprojek ʼn enkele lewe gered het nie.”
Aarto ‘geldig en grondwetlik’, maar onprakties – Outa
Die Konstitusionele Hof het beslis dat die omstrede Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings, beter bekend as Aarto, grondwetlik geldig en dus wettig is, wat die weg baan vir die regering om dié wet in te stel.
Grondwethof sê later oor Aarto
Outa voer aan die omstrede wetgewing moet herskryf of vervang word en sê dit maak inbreuk op munisipaliteite en provinsiale owerhede se magte.
Regering gaan appelleer teen Aarto-beslissing
“Aarto is die laaste stuk van die legkaart in die inwerkingstelling van ʼn nuwe padverkeerbestuurstelsel deur die demokratiese staat.”
Aarto: ‘Regering uit voeling met werklikheid’
“Die beslissing oor Aarto is ʼn belangrike oorwinning vir die burgerlike samelewing.”
Aarto ongrondwetlik verklaar
Aarto sluit in ’n strafpuntstelsel vir motoriste en sou later vanjaar in werking tree.
Aarto se toekoms in gedrang ná hoof trekpas kry
“Suid-Afrikaners het ʼn reg om te weet waarom ʼn uitvoerende hoof van ʼn belangrike instelling soos die RTIA afgedank word.”
Steeds g’n datum vir landwye Aarto-inwerkingstelling
Die tweede fase van die stelsel het op 1 Oktober begin en 67 munisipaliteite landwyd moet nou teen Desember aanlyn met Aarto gebring word.
Aarto-strafpuntstelsel eers heelwat later van krag
“Ons is bewus van die opmerkings en vrae wat lede van die publiek het met betrekking tot die inwerkingstelling van Aarto en die strafpuntstelsel.”
Motoriste steeds in duister oor Aarto
“Twee dae voor die Aarto-wet in werking moet tree, is die bepalings van dié wet steeds nie in die ‘Staatskoerant’ gepubliseer nie.”
Aarto se e-tolboetes is ‘roekeloos, ongrondwetlik’
“Die boetes kan dieselfde effek hê as ‘n tweede vlaag van Covid-19 in Gauteng.”
Aarto uitgestel weens Covid-19
Die ministerie van vervoer het Dinsdag gesê die landswye inwerkingtreding van die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe-wet (Aarto) is uitgestel weens die Covid-19-pandemie.
Omstrede Aarto-wet in Junie in werking
Die regering glo die inwerkingstelling van die wet gaan tot minder ongelukke en sterftes op die land se paaie lei.
Aarto-wet: Motoriste moet betaal bloot om boetes te ontvang
Volgens voorgestelde regulasies moet motoriste ʼn fooi betaal vir elke oortreding-kennisgewing wat aan hulle uitgereik word.
Outa bekommerd oor inwerkingstelling van Aarto
Die organisasie het gesê hy glo die Aarto-wet, wat ʼn strafpuntestelsel insluit, is ʼn stuk wetgewing wat nie goed deurdink is nie en onmoontlik gaan wees om in werking te stel. Hy sê dit is irrasioneel, onprakties en wetlik gebrekkig en nie die ideale oplossing nie.
Aarto ‘sal bestuursgedrag korrigeer’
Nagenoeg 14 000 mense sterf jaarliks op die land se paaie en volgens Chuwe is die ekonomiese impak daarvan sowat R147 miljard.
Teenstand teen Aarto is weens ‘misleidende inligting’
Die parlementêre portefeuljekomitee oor vervoer het sy kommer uitgespreek oor die voortgesette teenstand teen Aarto.
Aarto ʼn ‘resep vir groter bloedvergieting, chaos op paaie’
“Ons begrawe te veel mense as gevolg van padongelukke. In 2018 het 12 921 mense die lewe verloor in botsings op die land se paaie.”
Outa wil Aarto-wysigingswet daag
Outa is onder andere besorg dat die nuwe wetgewing gebruik sal word om Gauteng-motoriste te dwing om e-tol te betaal – deur dit ʼn oortreding te maak om padtekens te ignoreer, wat borde insluit waarop e-tolkoste aangedui word.