Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jou diepste menswees ly skade? (Markus 8:36)
Alles vir die sleutelwoord "Angus Buchan"
Gedagte vir die dag: Die ewige lewe
En dit is die inhoud van sy getuienis: God het aan ons die ewige lewe gegee, en dié lewe bestaan in ’n hegte verhouding met sy Seun. Hy wat deel het aan die Seun, het nou reeds die ewige lewe; wie nie deel het aan die Seun van God nie, het ook nie deel aan die ewige lewe nie. (1 Johannes 5:11-12)
Gedagte vir die dag: Jesus is ons sekuriteit
Staan my huis nie by God nie? Het Hy dan nie ’n blywende verbond met my gemaak, een wat in elke opsig bevestig, gewaarborg is nie? Al my redding, al my vreugde – kom net van Hom af. (2 Samuel 23:5)
Gedagte vir die dag: Die magtige olifant
U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug. (Jesaja 26:3-4)
Gedagte vir die dag: Om die wêreld te oorwin
Aan almal wat Hom egter aanvaar het, dié wat in sy Naam glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. (Johannes 1:12)
Gedagte vir die dag: Wees lief vir jou broer
Hierdie opdrag het ons van Hom ontvang: As ons God liefhet, moet ons ook ons broer en suster liefhê. (1 Johannes 4:21)
Gedagte vir die dag: Die liefde van Christus
Elkeen wat nie só liefhet nie, ken God nie persoonlik nie omdat God liefde self is. (1 Johannes 4:8)
Gedagte vir die dag: Gehoorsaam Hom
Toe die volk hoor dat die ramshorings die teken gee, het hulle die aanvalskreet uitgeskreeu. Die mure het inmekaargestort. Almal het oorgeklouter, reguit die stad in. Hulle het die stad ingeneem. (Josua 6:20)
Gedagte vir die dag: Ambassadeurs vir God
Niemand het God nog ooit gesien nie; as ons egter mekaar werklik aanhou liefhê, leef God in ons optrede en het sy liefde in ons optrede ten volle tot verwesenliking gekom. (1 Johannes 4:12)
Gedagte vir die dag: Geen veroordeling meer nie
Die Here het vir Josua gesê: “Ek het vandag julle vernedering van Egipte van julle af weggerol.” Josua het daardie plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog sy naam. (Josua 5:9)
Gedagte vir die dag: Dra vrug vir Jesus
Elkeen wat aanhou sonde doen, doen ook wat teen die wet is, want sonde is wetteloosheid. (1 Johannes 3:4)
Gedagte vir die dag: Die silwer randjie
Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. (Johannes 16:33)
Gedagte vir die dag: Glo net
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. (Hebreërs 11:1, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
Gedagte vir die dag: Wees gereed!
Wees dus altyd wakker en gereed, want julle ken nie die presiese datum of tyd van my koms nie. (Matteus 25:13)
Gedagte vir die dag: Volg die Herder
Josua en al die Israeliete het vroeg die oggend van Sittim af vertrek. Hulle het by die Jordaan aangekom en daar oorgebly voor hulle deur die rivier sou trek. Aan die einde van drie dae het die leiers deur die kamp beweeg. Hulle het die volk ingelig: “Wanneer julle sien die Levitiese priesters tel die ark van die verbond van die Here julle God op, moet julle van julle staanplekke af opstaan en hulle begin volg.” (Josua 3:1-3)
Gedagte vir die dag: ’n Visie wat van God kom
Wanneer ’n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie, verloor hulle koers. (Spreuke 29:18)
Gedagte vir die dag: Getuies vir Christus
Hy het by hulle ingetrek en saam met hulle gewerk, want hulle was tentmakers net soos hy. (Handelinge 18:3)
Gedagte vir die dag: Gelowige gebed
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is. (Filippense 4:6-7)
Gedagte vir die dag: Die Heilige Skrif
U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad. (Psalm 119:105)
Gedagte vir die dag: Laat die Leeu uit
God het hom geantwoord: “Ek is soos wat Ek is. Sê maar net vir hulle: ‘Ek Is’ het my na julle toe gestuur.” (Eksodus 3:14)