Paramedici is deur ’n trauma-eenheid ingewag, wat die pasiënt na ’n teater gehaas het.
Alles vir die sleutelwoord "Durban"
‘Mees gesoekte’ sluipmoordenaar in Durban aangekeer
ʼn Beweerde sluipmoordenaar wat voorvlugtig was en gesoek is in verband met verskeie taxi-verwante moorde, is in ʼn voorstad in Durban aangekeer, het die polisie Woensdag gesê.
Trokdrywer vas ná ‘kaping’
Toe die polisiebeamptes twee en twee bymekaar sit, het hulle besef die vragmotorbestuurder was by die kaping betrokke.
Vrou sterf dae ná skietery in Durban
Die vrou is vermoedelik in ʼn onbekende voertuig geskiet en toe in die middel van die pad gelos.
Gewonde vrou in pad aangetref
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy verskeie kere geskiet en vir dood op die M7 agtergelaat is.
Gumede se tenderbedrog tot R389 miljoen gestyg
Gumede en haar medebeskuldigdes verskyn weer op 16 April in die Durbanse handelshof.
Bemanningslede dood, beseer op skip
Paramedici is met ʼn helikopter van Durban na die skip gevlieg.
Paramedici in Durban beroof
Ambulanspersoneel is Maandagoggend vroeg in Durban beroof.
Taxi-ongeluk eis minstens 6
ʼn Lugambulans is vanoggend na die toneel ontbied weens die aard van een van die beseerdes se beserings.
Soveelste skietery naby Durban eis twee motoriste
Dit is die tweede keer in die afgelope 24 uur dat daar op passasiers in of naby Durban geskiet is.
Man kritiek ná skietery in Durban
Die motor waarmee die twee mans gereis het, het verskeie koeëlgate aan die bestuurskant gehad.
Kind verdrink in openbare swembad
Lewensredders het die seun uit die water gebring.
Polisieman skiet aanvaller dood, sterf self
ʼn Polisiebeampte kon daarin slaag om sy aanvaller dood te skiet voordat hy self aan sy skietwonde beswyk het.
Kleuter sterf in tref-en-trap
Die dogtertjie se lewelose liggaam het in die pad gelê.
Hond uit brandende gebou gered
ʼn Hond is Woensdag uit ʼn brandende gebou in Durban gered.
Polisiehond snuffel rower in kas uit
ʼn Rower wat in ʼn slaapkamerkas weggekruip het nadat hy en sy makkers se poging om die huis te beroof deur die polisie gefnuik is, is deur ʼn polisiehond uit sy wegkruipplek gesnuffel.
5 familielede in huis doodgeskiet
Ses mense van wie vyf familielede is Woensdagaand koelbloedig vermoor.
Durban-raadslede vas oor bedrog
Vyftien persone, waaronder vier raadslede van eThekwini-munisipaliteit (Durban), is Woensdag in hegtenis geneem in verband met beweerde tenderbedrog van R208 miljoen.
Mesaanval by KwaZulu-Natalse winkelsentrum
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy verskeie meswonde opgedoen het.
Waterbeperkings ná gruvonds in reservoir
Die waterkompartement word nou eers skoongemaak en behandel.