Die ANC gebruik gereeld munisipale busse om mense rond te rits nes dit hulle pas, beweer die DA.
Alles vir die sleutelwoord "Durban"
Vlug gekanselleer ná gru-ontdekking
ʼn Vlug van Durban na Johannesburg is Vrydagoggend eers vertraag en toe gekanselleer na ʼn gru-ontdekking op die vliegtuig.
Meer as 1 000 jong vroue per week met MIV besmet
Vigs is die hoofoorsaak van sterftes onder jongmense tussen die ouderdomme van 10 en 24 in Afrika.
Onderwyser op skoolterrein doodgeskiet
Die omstandighede rakende die voorval is nog nie duidelik nie en die polisie ondersoek ʼn saak van moord.
Vrou in trompop botsing dood
Paramedici het met hul aankoms op die ongelukstoneel “totale chaos” aangetref.
Verdagte in skietery met polisie dood
Die man was in besit van ʼn toestel wat gebruik word om die werking van motors se afstandbeheer te belemmer.
Sakeman by Durban-winkelsentrum doodgeskiet
Die sakeman is koelbloedig in die parkeergebied van die Gateway-winkelsentrum in Umhlanga doodgeskiet.
Huisrowers ná jaagtog vas
Die verdagtes het egter in Duffweg beheer oor die motor verloor en die voertuig het omgeslaan.
2 dood, 20 beseer in Durban-botsing
Paramedici is vanoggend na die ongelukstoneel ontbied waar hulle “totale chaos” aangetref het.
Vragmotor ure ná vergadering aan die brand gesteek
Dié voorval volg kort op ʼn vergadering in Durban oor die brand en plunder van vragmotors asook aanvalle op vragmotorbestuurders in KwaZulu-Natal.
Seuns val glo van brug tydens geveg
“Volgens ooggetuies was die seuns glo in ʼn geveg op die brug betrokke toe hulle van die brug af geval het.”
Uber-operasanger verras deur droom-oudisie
“Ek is so dankbaar vir die verskil wat dit in sy lewe kan maak.” ʼn Video waar hy opera sing, het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
‘Wonderwerk-baba’ ná ouers 13 jaar probeer swanger raak
“Ek kon skaars glo dat ek uiteindelik swanger was – dit tel beslis as een van die gelukkigste dae van my lewe.”
Man dood, seuns langs pad beseer in ongeluk
Hy het twee kinders, onderskeidelik ses en agt jaar oud, langs die pad getref.
3 vas na moord op metrobeamptes
ʼn Multidissiplinêre operasie deur die Valke, die metropolisie en misdaadintelligensie het tot die inhegtenisneming van drie verdagtes gelei in verband met die moord op twee metropolisiebeamptes.
Twee metrobeamptes in Durban doodgeskiet
Die eThekwini (Durban)-munisipaliteit het Dinsdag sy skok uitgespreek oor die moord op twee beamptes van die Durbanse metropolisie terwyl hulle in Bambayi naby Phoenix, aan diens was.
Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Daar word aanvaar dat die man wat Sondagoggend in die see vermis geraak het terwyl hy in die Umhlanga Rocks-omgewing noord van Durban geswem het, verdrink het.
1 dood, 1 gewond in Durbanse ‘motorkaping’
Paramedici is kort na 21:00 na die toneel op Bereaweg naby ’n vulstasie in die stad ontbied.
Burgemeester, nog 2 in hof oor tender
Bheki Ntuli, die ANC se streeksekretaris, het gesê die party verbind hom tot die beginsel van onskuldig tot skuldig bewys.
Drie hooggeplaastes in hof oor ‘tenderbedrog’
Drie hooggeplaaste staatsamptenare sal Dinsdagoggend in die Durbanse handelsmisdaadhof verskyn op aanklagte van bedrog, korrupsie en rampokkery.