Die krisis met agterstallige lisensie-aansoeke is dus geen verrassing nie, want benewens ʼn magdom onbekwame amptenare in die departement, vier korrupsie rakende lisensie-aansoeke hoogty.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gwede Mantashe"
DA sien rooi oor Gwede se afjak vir groen krag
“Sy persoonlike belange en ideologiese vooroordele belemmer die vooruitgang van ons energiesektor en belemmer die nodige stappe na ʼn groener toekoms.”
Mantashe gekap oor ‘Stalinistiese uitsprake’
“Indien president Cyril Ramaphosa hom ná sulke uitsprake in sy kabinet behou, moet hy ook verstaan waarom vertroue in sy regering so vinnig kwyn.”
DA besorg oor Mantashe se kernkrag-uitsprake
“Pres. Cyril Ramaphosa moet onmiddellik van dié onbevoegde minister ontslae raak, voor hy verdere skade aanrig aan ons verswakkende ekonomie.”
‘Noodkragprogram het misluk en moet beëindig word’
Dit is in dié week onthul dat die noodkragprogram weer vertraag is weens “uitstaande sake en voorwaardes met Eskom”.
Mantashe wil Zondo-bevindinge betwis
Dit kom nadat die derde deel van die Zondo-verslag bevind het dat Gwede Mantashe dalk ook vir korrupsie ondersoek moet word.
Kaderontplooiing knou grondhervorming
“Indien Mantashe se definisie van hervorming as kaderontplooiing deurgaan, is Saai nie bereid om sy samewerking te gee nie.”
Voorkeurbieërs vir regering se groenkragprogram aangekondig
Altesaam 25 groenkragprojekte is goedgekeur om nagenoeg 2 600 MW se krag op te wek en tot die nasionale kragnetwerk te voeg.
Kragperk ’n ‘positiewe stap’; meer duidelikheid geëis
“Daarom versoek ons die minister om meer duidelikheid te gee oor die potensiële rol van munisipaliteite as herverkoper.”
Regulasies vir selfopwekking laat gepubliseer
Organisasies en politieke partye het vandeesweek gekla dat die minister sy voete sleep.
Gelukwense vir Mantashe ná tweede meestersgraad
Die graad is Saterdag tydens ʼn aanlyn seremonie aan Mantashe toegeken.
Mantashe moet waai – DA
Die DA sê die minister is ʼn remskoen vir die ekonomie en die kragopwekkingsektor.
Kragskepe gaan help met SA se kragkrisis
Karpowership, wat ʼn vloot kragskepe besit en bedryf, is een van die voorkeurbieërs vir die noodverkryging van 2 000 MW krag.
Mantashe-stigting kap terug oor korrupsiebewerings
Die stigting sê vrae moet gevra word oor die spesifieke mense betrokke by die bewerings en nié aan die stigting nie.
Mantashe weer in sop oor sonkrag-waterverhitters
Maroela Media verneem daar is pakhuise vol verhitters landwyd wat stof vergaar terwyl die projek stol.
Kaapstad mag steeds nie krag onafhanklik aankoop
Volgens die DA sloer die saak onnodig aangesien die minister te eniger tyd bloot op die aansoek kan reageer.
Gwede Mantashe in hospitaal vir Covid-19
Gwede en sy vrou, Nolwandle Mantashe, het ʼn week gelede positief getoets vir die nuwe koronavirus.
Minister en sy vrou toets positief vir Covid-19
“Dit was die minister se derde stel toetse sedert die uitbreking van die virus.”
Covid-19-samevatting: Werknemer by Uniegebou toets positief
In Nigerië het ’n drywer ook die nuwe koronavirus opgedoen toe hy toetsmonsters vervoer het.
Mosambiek wil SA met kragvoorsiening help
Gwede Mantashe het agter geslote deure met sy Mosambiekse eweknie vergader.