Kevin Anderson het sy eerste kwalifiseringswedstryd van die Amerikaanse Ope gewen; dieselfde Grand Slam-toernooi wat hy in 2017 in die eindstryd teen Rafael Nadal verloor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kevin Anderson"
Kevin in kwarteind van terugkeertoernooi
Kragtige afslaanwerk was nou weer eens Kevin Anderson se grootste bondgenoot en hy het ʼn rits kishoue teen Gijs Brouwer afgevuur.
Anderson is terug op die baan
Kevin Anderson het sy eerste wedstryd terug op die ATP-toer gewen toe hy vir Gabriel Diallo in Newport geklop het.
Kevin se kishoudae is verby
Kevin Anderson was in sy loopbaan al vyfde op die ATP-ranglys; die beste prestasie ooit deur ’n speler uit Afrika.
SA se Anderson weer onder die 100 beste spelers
In sy opmars na die halfeindstryd het hy ook vir Daniil Medvedev met 6-4 en 7-5 uitgeskakel. Dit was sy eerste oorwinning teen ’n top-10-speler in twee jaar.
Kevin mik na titel-kishoue
“Ek sal baie tevrede wees as ek in 2021 ’n Grand Slam-kampioen is met ’n paar ATP-titels agter my naam. Dit is waarna ek mik en ek sien daarna uit om myself te druk om sulke geleenthede met albei hande aan te gryp.”
SA se Anderson op die herstelpad
“Elke terugslag en teleurstelling is uniek en jy moet elkeen anders aandurf, maar ek het al soortgelyke dinge vantevore oorwin en daardie kennis sal my beslis nou van hulp wees.”
Anderson uit Australiese Ope
Suid-Afrikaner smyt voorsprong van twee stelle weg.
Anderson-hulle teen Djokovic en kie
“Op papier is hulle by verre die gunsteling, maar enigiets is moontlik as ons met genoeg selfvertroue speel.”
Anderson wil 2020 sý jaar maak
“Ek was nog altyd trots om Suid-Afrika op die tennisbaan te verteenwoordig.”
SA se Anderson hou eie liefdadigheidswedstryd
Meer as R1,2 miljoen vir drie liefdadigheidsorganisasies ingesamel.
Anderson uit Amerikaanse Ope
ʼn Kniebesering het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse ster hom aan die toernooi onttrek het.
Besering hou Anderson van die klei
“Ek is natuurlik uiters teleurgesteld om die toernooie mis te loop.”
Anderson uit Aussie Ope
Dit lyk asof Kevin Anderson se Australiese Ope-nagmerrie nog nie iets van die verlede is nie.
’n Emosionele dag by Aussie Ope
Andy Murray het waarskynlik sy laaste professionele tenniswedstryd gespeel.
Anderson sit vir Mannarino ore aan
Kevin Anderson het vir die eerste keer sedert 2015 na die tweede ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy Frankryk se Adrian Mannarino geklop het.
Tennisjaar begin met Aussie Ope en Anderson mik nóg hoër
Die Australiese Ope begin Maandag en van die wêreld se beste spelers sal op Melbourne toesak.
2018: Bok-brekers, gekraakte rakette en balpeutery
Die jaar 2018 was propvol sporthoogtepunte – van omstredenheid tot emosiebelaaide vuispomppret is regstreeks op jou kassie gedek.
Dertien dinge oor die Wimbledon 2018-toernooi
Miljoene tennisliefhebbers was van 2 tot 15 Julie voor die televisie vasgevang om die Wimbledonse tennistoernooi te volg. Hier is ‘n paar interessante feite oor die toernooi:
ʼn Terugblik, vorentoe kyk
Drome word tog waar. Dalk net nie soos ek gedink het dit sal nie.